Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel Hatfield

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Magel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en gerieflik naby gewees waar ons die dag spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakhamuzi Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good. It was good. I didn't have any challenges during my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelik ontvang en lekker geslaap! Sophia by ontvangs is uiters bekwaam, vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was pragtig en ons het die kuiertjie regtig geniet. Pragtig skoon en netjies, lekker bederf na die dag op Loftus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Staff were very friendly and helpful, but noisy on the one side of the hotel. The first night was very noisy on the street side. The shower heads were broken, but we were moved to the quieter side for the next two nights, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie aangenaam. Vriendelike diens en professioneel. Skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Baie lekker, lank gewag vir die kamer om skoon te maak. Die wag vir die kamer om skoon te maak was bietjie lank gewees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2023

Heerlike verblyf in baie netjiese kamers. Heerlike ontbyt. Kamers aan die Plaza se kant is baie na aan die geraas van die kuierplekke. Kamers wat uitkyk op swembad is doodstil. Lugverkoeling het nie 100% gewerk nie. Baie netjies en skoon en heerlike buffet-ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Prince M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Great location, friendly staff. Everything was well kept and beautiful. Made the stay worth it. Thank you for the great stay, lovely staff always helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2022

Calm and tranquil. Reception staff was friendly, professional and accommodating. Security staff was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hildastraat 407, The Fields, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74d048df07228d58465306a1ad1f65188649e3c0ff91df1be854f3913118f27ab2f7b037bd4075c86a08d57b3190329f0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 407 Hilda Street The Fields 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749622770239 28.234798908234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang