Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel OR Tambo International Airport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Bo Parkeerarea 2 Verdieping 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

City Lodge Hotel OR Tambo International Airport is gerieflik by Afrika se besigste lughawe geleë en bied 365 kamers aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf ná 'n lang vlug. Die hotel is stapafstand vanaf die lughawe se geboue en dis langs die Gautrain Lughawestasie.

Sakereisigers wat by die lughawe wil bly vir kort besoeke sal die verblyf gerieflik vind en vakansiegangers hoef nie te stres oor waar om te bly voor of ná vlugte nie.

Die hotel bied 'n verskeidenheid kamers met lugversorging, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens en aparte storte. Van die kamers het net storte. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met beligting en kragpunte. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is rolstoelvriendelik.

Daar is 'n groot sitkamer met skerms wat die vlugte aandui, onbeperkte WiFi, 3 raadskamers, konferensiegeriewe vir 46 afgevaardigdes en 'n fiksheidsentrum.

Die #Café Restaurant en Kroeg word deur 'n sprankelende swembad met 'n dek gekomplementeer en is ideaal vir gaste wat voor 'n vlug 'n bietjie sonskyn wil geniet.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bankgeriewe in die lughawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lourens V
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Jip, baie lekker gewees, dankie.
Mrt 2024
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie netjies. Baie netjies en kliëntediens is uitstekend en van hoogstaande gehalte.
Mrt 2024
Christa P
Besigheidsreis
5.0
Baie tevrede sal weer kom. Baie tevrede. Vriendelike personeel. Diens in kafee bietjie stadig Vrydagaand.
Nov 2023
Ugan P
Besigheidsreis
5.0
Short and sweet. Everything worked well, restaurant service was a bit slow but otherwise all good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Maria O
5.0
Dit was heerlik om na 'n lang vliegtuigrit so maklik by 'n heerlike oorslaapplek te kom. Dit was lekke! Baie dankie vir julle baie goeie diens!
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations OR
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Bo Parkeerarea 2 Verdieping 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
  • Gaste dink City Lodge Hotel OR Tambo International Airport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Bo Parkeerarea 2 Verdieping 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10cadf152bb7f866dfa610c5b8ace15fbbc2d21ff527d0b4fcf6b3a2eeb958cec1d0fb432771c34530c82bd1c456ce7af02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 OR Tambo International Airport Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5 1627 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.132594624844 28.229469178304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang