City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 318 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Katherine-straat en Grayston-rylaan, Sandown, Sandton, 2146, Gauteng
- Vanaf R1 445 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Café wat 'n volledige ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien en 'n sprankelende swembad in die pragtige tuin.
Die hotel het 159 kamers met lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Kamers met slaapbanke is op versoek beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis met plek vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi is beskikbaar. Van die kamers is rolstoelvriendelik.
Die hotel is naby die Gautrain Sandton-stasie, groot hoofweë, die Johannesburgse Aandelebeurs en 'n verskeidenheid kantore.
Die hotel bied 'n rustige tuiste naby al die aksie vir gaste wat daagliks moet pendel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van Katherine-straat en Grayston-rylaan, Sandown, Sandton, 2146, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 318 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Katherine-straat en Grayston-rylaan, Sandown, Sandton, 2146, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang