Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Eenheid 309 Mutual Heights, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

City Loft is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na verblyf reg in die middel van die gewoel in die stad.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n solderslaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en groot vensters wat uitkyk oor die besige stadstrate hieronder. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die gebou spog met 'n swembad op die dak, 'n gimnasium, 24-7 sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en parkeerplek langs die gebou. Boonop is dit ideaal geleë naby winkels, restaurante, museums, die CTICC, Kunstekaap-teater, Kaapstad-stadion in Groenpunt, en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Darling-straat 14, Eenheid 309 Mutual Heights, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Eenheid 309 Mutual Heights, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3ce2fa6984fd3bdac27bb99068566879434894ade7aa9ef9dc2117564c0880b56d08aafc133b36cdf07bdfb24d55f206e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 Darling Street Unit 309 Mutual Heights 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924164068661 18.4223367987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang