Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Straat 25, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

City Oasis is in die gewilde woonbuurt Parkhurst in Johannesburg geleë, naby 4de Laan-kafee's en restaurante, en 'n kort entjie se ry vanaf die Rosebank Gautrein-stasie. Die area het maklike toegang tot voorstede soos Sandton en Rosebank.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 goed ingerigte eenhede.

Die eerste eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n volledige badkamer, kombuis en sy eie patio. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir korporatiewe werkers of getroude paartjies met 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid het ook 'n TV, onbeperkte WiFi, gefiltreerde kraanwater, 'n waaier, haardroër en handdoeke. Gas-aangedrewe sentrale verwarming en 'n kaggel is beskikbaar gedurende die koue wintermaande. Die eenheid het toegang tot 'n privaat patio en sy eie tuin.

Dié ateljee-eenheid is ideaal vir 'n enkelreisiger en beskik oor 'n oopplan-ateljeewoonstel wat uit 'n slaaparea en kombuisie bestaan. Die eenheid het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en ketel. WiFi word voorsien. Daarbenewens is daar gefiltreerde kraanwater, 'n waaier, haardroër en handdoeke. Gas-aangedrewe sentrale verwarming en 'n kaggel is beskikbaar gedurende die koue wintermaande. Die eenheid het toegang tot 'n privaat patio en sy eie tuin.

'n Graan-selfhelp-ontbyt, tee- en koffiemaakgeriewe, speserye is in albei eenhede beskikbaar. Die eiendom is beveilig met 'n alarmstelsel en balke, gekoppel aan 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 22ste Straat 25, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink City Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Straat 25, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e2fdf001bcba8372926f02200556b0e7ba714e3dc4913726e84f0dd9ff7a56945ae9754193e2092972d9685e7ace9df3f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 3 5 1 5 25 22nd Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.131678528724 28.018615131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang