Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yaya @ The Sentinel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 511 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yaya @ The Sentinel bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede, wat dit die ideale plek maak vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wynyskas en wasmasjien vir ekstra gerief. Langs die kombuis is 'n glas-etenstafel met 2 stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies geniet op die balkon met 'n uitsig oor die stadshorison of in die gedeelde swembad afkoel. Vir gaste wat die area wil verken, is die Bo-Kaap Cultural Hub stapafstand van die eenheid af, en die V&A Waterfront is 1,5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Leeuwen-straat 27, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 511
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 511
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f9ab8f344ae90424b89b54ed46fc51bf244866b850e4fc90c7addb44ff8b2e959389466e2ae3f1c86b37e9621631c003b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 511 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang