City View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roelandstraat 37, Perspectives Eenheid 801, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
City View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n helder en lugtige atmosfeer. Hierdie woonstel is in 'n veilige kompleks in die hartjie van die stadskern en dit bied gerieflike toegang tot bekende besienswaardighede, restaurante, koffiewinkels en museums. Of jy nou 'n ontspanningsreisiger is of vir besigheidsdoeleindes Kaapstad besoek, hierdie woonstel is 'n ideale keuse.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word verskaf.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Een van die hoogtepunte van hierdie woonstel is die pragtige uitsigdek op die dak waar jy panoramiese uitsigte kan geniet. Dit bied ook 'n gedeelde swembad en gimnasiumgeriewe wat bydra tot die aantrekkingskrag van hierdie woonstel. Die gebou verseker maksimum sekuriteit met 24-uur bemande sekuriteit, toegangsbeheer en veilige onderdakparkeerplek vir jou gemoedsrus. Hierdie woonstel word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Roelandstraat 37, Perspectives Eenheid 801, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink City View het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roelandstraat 37, Perspectives Eenheid 801, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap