Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CJ’s OceanCityView Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Centurion 706, Frere-weg 1, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CJ’s OceanCityView Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde en moderne woonstel in ’n veilige gebou met 24 uur-sekuriteit en kameras in gemeenskaplike areas. Die woonstel is in Seepunt en bied stad- en see-uitsigte vanaf die slaapkamer en sitarea.

Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, koffiedompelpot en mikrogolfoond en daar is ’n TV in die sitarea met alle DStv-kanale en Netflix. Die WiFi sal nie tydens 'n kragonderbreking onderbreekw rod nie.

Die woonstel het ook ’n wasmasjien en tuimeldroër, sowel as gratis WiFi. Die verblyf het 'n omsetter en battery-stelsel wat gedurende beurtkrag inskop.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik.

Die woonstel is 200 m vanaf die Seepunt-promenade, waar gaste kan stap en die uitsigte oor die see geniet. Die woonstel is ook 2 km vanaf die V&A Waterfront en 3 km vanaf sentrale Kaapstad, waar daar verskeie plekke is om by uit te eet en inkopies te doen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaqueline
Dambudzo ...

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • The Centurion 706, Frere-weg 1, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink CJ’s OceanCityView Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Centurion 706, Frere-weg 1, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1f32c88c20e11351b71df7dc9471c81265f1d0e3f8c8a871028c55c15388c356a5b99fc6eecb01f11961038833f1df74cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 706 The Centurion 1 Frere Road 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.910041678013 18.394939488955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang