Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clam Lagoon

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Out of Africa
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed met gehaltelinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid lei na 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis is op die eerste verdieping en het 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf op 'n natuurreservaat en groengordel is, word geen partytjies toegelaat nie en geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word, veral tussen 20:00 en 07:00.
Geen hommeltuie word toegelaat nie.
Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Indien gaste parkeerplek vir 'n sleepwa, ens. benodig, laat weet ons asb. sodat ons reëlings kan tref.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Beach Cove
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n dubbelbed met gehaltelinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié kothuis is op die grondverdieping en lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf op 'n natuurreservaat en groengordel is, word geen partytjies toegelaat nie en geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word, veral tussen 20:00 en 07:00.
Geen hommeltuie word toegelaat nie.
Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Indien gaste parkeerplek vir 'n sleepwa, ens. benodig, laat weet ons asb. sodat ons reëlings kan tref.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 12, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7022c3ec90147412cb83ee895a485239450f420ce5d8e9a5b3a2978b977c3211fd93de7e07f3d41da6d32b20abf3129d0bc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Clam Road Blue Lagoon 2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060227 18.045162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang