Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Clanwilliam Hills House and Flat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 298 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lindie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Nice homely vibes to just relax and enjoy beautiful views. We had an awesome weekend. Awesome views and a nice pool to cool off in while attending a tug of war event in town. Our hosts went above and beyond to make our stay as nice as possible. Thank you, Denise, you made our stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Definitief die weergaan plek. Waarde vir jou uit die boonste, dit was nie eens nodig om die Dam te besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

The stay was truly amazing. The stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
1 nag
4.8
Jan 2025

Gemaklik, skoon en beautiful view. Beautiful view, beddens was baie gemaklik en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig verkeer in 'n skoon landelike omgewing met 'n pragtige dam-uitsig. Die omgewing is rustig en ons kon 'n gevoel van veiligheid ervaar wat bygedra het tot 'n lekker onderbreking van ons reisprogram.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Pleasant stay. Great stay. Good view. Homely environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik lekker. Ons het lekker gebly. Ons het die huis en 2 kamers tot ons beskikking gehad. Pragtige uitsig op die dam. Netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die binneshuisversiering tot hierdie plek is iets besonders! Ongelooflik lekker! Pragtige, skoon, tuim plekkie! Uitsig en perfek! Binneshuisversiering fantasties met uitsonderlike mosaïekwerke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi natuurskoon op jou voorstoep! Heerlike, baie ruim verblyf met die allermooiste uitsig op die Clanwilliamdam in 'n veilige en rustige omgewing. Sal graag weer eendag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great. Great venue at the lowest price in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 298

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R795
R 795 R 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf R795
R 795 R 716
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjY0MWRmLWE5OGEtNDNmYy1iNmNkLTBmYWFkYjkwMDgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R716 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 10 Flora Way, Ou Kaapse Road Clanwilliam Hills 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.195264 18.890078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789