Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Hills House and Flat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R755 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clanwilliam Hills House and Flat bied gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks op die Clanwilliamdam. Die eiendom bied uitsigte oor die dam en die Sederberge en is gerieflik naby die middedorp geleë.

Die huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 3 en suite-badkamers waarvan 1 met 'n bad en stort toegerus is en die ander 2 net 'n stort het. Een slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Twee slaapkamers het stapeldeure wat heeltemal oopmaak op 'n balkon met lieflike uitsigte. Die oopplan-huis beskik ook oor 'n kombuis met 'n opwaskamer, en 'n sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel. Ander kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lugverkoeler in.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Skuifdeure maak oop op 'n groot onderdakstoep wat na die gemeenskaplike plonspoel en geplaveide area lei. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Die verblyf het 'n omskakelaar geïnstalleer om te help met die TV en ligte tydens beurtkrag.

Clanwilliam bied 'n verskeidenheid doendinge vir gaste om te geniet, soos bergfietsry, visvang, voetslaan, 4x4-roetes en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Denise is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons onmiddellik tuis laat voel. Clanwilliam Hills is 'n heerlike huis en ons het heerlik gebly, gekuier e...
Sien meer
Sep 2024
Ntobeko Z
5.0
Fantastic. It was very very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marié B
5.0
Pragtige view. Plek is skoon en netjies en alles wat jy benodig vir gerieflike verblyf. Kan dit vir seker aanbeveel.
Sep 2024
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek met pragtige uitsig. Pragtige selfsorg eenheid met alles en meer wat 'n mens nodig het.
Sep 2024
Arthur W
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy vibes. The flat is a cozy relaxing place which made it easy to unwind after travelling on a long road. We had a great night's rest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Hills House and Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjY0MWRmLWE5OGEtNDNmYy1iNmNkLTBmYWFkYjkwMDgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag, vir 2 mense 284 5 1 5 10 Flora Way, Ou Kaapse Road Clanwilliam Hills 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.195264 18.890078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang