Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Hills House and Flat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R755 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clanwilliam Hills House and Flat bied gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks langs die Clanwilliamdam. Die eiendom bied uitsigte oor die dam en op die Sederberge en is gerieflik geleë naby die middedorp.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 3 en suite-badkamers, waarvan 1 'n bad en 'n stort het en die ander 2 net 'n stort het. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Twee slaapkamers het elk stapeldeure wat na 'n balkon met 'n lieflike uitsig lei. Die oopplan-huis beskik ook oor 'n kombuis met 'n opwasarea, asook 'n sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n ketel toegerus. Ander kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lugversorging in.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Skuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep wat ook na die gemeenskaplike plonspoel en geplaveide area lei. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Die verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV en ligte voorsien tydens beurtkrag.

Clanwilliam bied 'n verskeidenheid doendinge, soos bergfietsry, visvang, voetslaan, 4x4-roetes en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Denise is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons onmiddellik tuis laat voel. Clanwilliam Hills is 'n heerlike huis en ons het heerlik gebly, gekuier e...
Sien meer
Sep 2024
Ntobeko Z
5.0
Fantastic. It was very very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marié B
5.0
Pragtige view. Plek is skoon en netjies en alles wat jy benodig vir gerieflike verblyf. Kan dit vir seker aanbeveel.
Sep 2024
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek met pragtige uitsig. Pragtige selfsorg eenheid met alles en meer wat 'n mens nodig het.
Sep 2024
Arthur W
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy vibes. The flat is a cozy relaxing place which made it easy to unwind after travelling on a long road. We had a great night's rest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Hills House and Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg 10, Ou Kaapse-weg, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjY0MWRmLWE5OGEtNDNmYy1iNmNkLTBmYWFkYjkwMDgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag, vir 2 mense 284 5 1 5 10 Flora Way, Ou Kaapse Road Clanwilliam Hills 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.195264 18.890078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang