Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Corné G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker gekuier. Goeie diens, netjies, lugverkoeling was baie welkom, asook skoon swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C Dewet M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Baie lekker gebly. Beurtkrag 'n groot probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Clanwilliam Hotel
Goeiedag, baie dankie vir die terugvoering. Ongelukkig is beurtkrag landwyd 'n probleem en ons vertrou dit sal spoedig opgelos word. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs

Elmare S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2023

Het soos huis gevoel. Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Lekker ontbyt gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Clanwilliam Hotel
Goeie more, baie dankie vir die terugvoering. Dankbaar julle het lekker gebly. Mooi dag. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs

Melissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Redelik. Die ligging van die hotel is lekker sentraal in die dorp en naby alles.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Country
Clanwilliam Hotel
Goeie more, Melissa. Baie dankie vir die terugvoering en ons is dankbaar dat julle ons hotel gekies het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Hotel Bestuur

Nico J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Redelik goed, maar dit kon beter. Dit was aangenaam, maar vergelyk nie met die vorige verblyf wat ons gedurende hierdie toer van gebruik gemaak het nie. Die bedeling was 'n probleem. Die persoon wat op die sypaadjie bedel, veroorsaak ook ongemaklikheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Could do better. There could be better contingencies for loadshedding. There is no generator. Gate at 'secure' parking did not work due to load shedding - just push it open and closed. i. e. not secure. WiFi was slow. On arrival, we were told breakfast only started at 7.30 am which was too late for us in order to make the 8 am start of the ride. However, breakfast was served from before 7 am (wrong info provided). Majority of residents this evening were participants in a cycling event. The hotel could have provided a more 'cyclist-friendy' breakfast option e. g. oats, bananas rather than bacon and eggs. Although some cyclists are not really worried, we would have preferred the option at least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Country
Clanwilliam Hotel
Good morning, many thanks for your review. We do appreciate and follow up on all issues. Kind regards, Audrey - Reservations Manager

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tim A
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2023

Hotel was clean had to park in the street, the restaurant's food was terrible. The staff at check-in were very friendly and helpful. The room was clean but felt it was not worth the price. We watched the Springboks match in the dining room and had some drinks. A good choice in beers but no campari for my wife. We ordered a steak medium rare and my wife's was still cold and must have been in the pan for a few seconds and full of sinews. Mine was totally overdone but edible. They did take her steak off the bill and we did not chance breakfast the following morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Country
Clanwilliam Hotel
Dear Sir Thank you for your review. We apologise that the food the steaks were not up to scratch as we pride ourselves in buying the best quality available. I hope we see you in the near future to experience that restaurant as it should be Kind Regards Peter General Manager

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2023

'n Groot teleurstelling. Die TV het vir die hele tyd nie gewerk nie. Die ketel in die kamer het nie gewerk nie. Daar was nie warm water nie. Die kombers was nie skoon nie. Die gange was tydens beurtkrag pikdonker. By ontbyt wou die kelnerin nie nog 'n plek aan ons tafel dek nie. Daar was volgens haar nie genoeg eetgerei nie?!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Country
Clanwilliam Hotel
Goeie more mevrou, Ons verskillende afdelings is die terugvoering meegedeel. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs.

Herman L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2023

Teleurstellend Ek was nog selde so teleurgesteld in 'n webtuiste se akkommodasie-opsie soos met Clanwilliam Hotel. Reisigers word met keurig geneemde foto's gelok na 'n perseel waar die werklikheid totaal negatief afwyk van die verwagting wat geskep word. Die kamer was klein, twee mense kon nie gelyktydig in die badkamer wees nie, die dak van Kamer 24 was gemuf, geeneen van die WiFi opsies het gewerk nie (ten spyte van 'n oproep na ontvangs), die eetsaal was sielloos en feitlik heeltemal donker tydens "loadshedding", die aandete was hoogstens gemiddeld en die ontbyt was teleurstellend met etlike bakke reeds leeg teen 09:30. Ek het die plek as sielloos, moeg en teleurstellend ervaar en ek voel uitgebuit, want die hele ervaring regverdig onder geen omstandighede die prys nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Country
Clanwilliam Hotel
Goeie more Herman. Ons neem kennis van u opmerkings en sal aandag gee waar nodig. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 415

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmOTUxYzU2LWFlODgtNDdlMi05ZDdiLTMzOTQyZjQ1ZGEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 102 5 1 4 22 Hoof Street Clanwilliam 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17927660184 18.89315642943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang