Clanwilliam Hotel
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Clanwilliam Hotel skuil in die Olifantsriviervallei en bied gerieflike akkommodasie net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid.
Die hotel strek oor 'n paar verdieping en bied verblyf in 42 kamers. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braaiplek en swembad. Die hotel bied 24 uur-ontvangs, 'n kroeg en restaurant op die perseel. Ons het ook konferensiegeriewe vir 50 gaste.
Die Clanwilliam Hotel is naby die Clanwilliamdam geleë, waar gaste in die water kan baljaar en aan watersporte soos waterski, kielplankry (wake boarding), skermsweef agter 'n boot en hengel kan deelneem. Natuur-entoesiaste kan die wonderlike uitsigte oor die blomme gaan geniet in die nabygeleë Ramskop Natuurreservaat wat met meer as 200 inheemse veldblomspesies spog wat gedurende Augustus en September blom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 422
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Clanwilliam Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang