Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaviews

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2022

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Eugene P
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2019

Nice place. Perfect location. Bad start to the weekend we've been without electricity the first couple of hours. But we were sorted later. Not a good start.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gillean V
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Sep 2019

Reëls reëls reëls, sjoe. Eienaar het reëls oral opgeplak en dit haal mens half uit daai vakansiegees uit! Die eenheid was ook nie baie netjies nie, stof op blinds ens. Daar was ook geen beligting buite nie! Ons het slaapplek vir 10 bespreek, maar daar was slaapplek vir 9. So all in all nie baie tevrede gewees nie!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johanna R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2018

Ons het al in baie beter plekke gebly en sal beslis nie weer van Seaviews gebruik maak nie. Ek het opgehou tel by 93 moets en moenies. Ons was vir drie dae daar maar moes R190 se krag koop wat 100 eenhede is waarvan ons nie eers 30 eenhede gebruik het nie. Die mense in die oord is ongeskik. As jy iets breek betaal jy, maar alles is met "masking tape" aanmekaar geplak of met "cable ties" geheg. Die bediende se R450 moet gelos word om skoon te maak maar daar mag geen vuil skottelgoed gelos word nie en as jy gebraai het moet jy self die braai skoonmaak. Jy kan slegs by die agterdeur ingaan want die voordeur kan glad nie oopmaak nie. Ek was baie teleurgesteld oor die verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nikki V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Dit was regtig amazing. Dit was fantasties. Die huis wat ons gehad het was pragtig en mooi skoon. Ek sal beslis weer by Seaview wil gaan bly. Dit was so lekker om met die klank van die see en die tarentale wakker te word. Die area is regtig baie veilig. Wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2017

Dit was baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet. Daar is net baie reëls opgeplak. Orals waar jy kyk. En dat mens jou eie krag moet laai is belaglik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2016

Ons het baie lekker gebly Daar was alles wat ons nodig gehad het, en die aktiwiteite binne-in die kompleks vir die kinders is vir seker 'n bonus. Ons het baie lekker gebly ten spyte van die baie reëls - dit maak mens net effe senuweeagtig om kort-kort daarin vas te kyk. Ek sal aanbeveel dat lugversorging ingesit word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet L
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2015

Te veel reëls! As jy omdraai is daar êrens 'n reël opgeplak, jy voel amper asof jy nie kan ontspan nie. Ons het 10 dae daar gebly. In die kombuis staan 'n asdrom sonder deksel (deksel afgebreek). Die kombuisie is klein so die asdrom staan onder jou neus wanneer jy kosmaak. Dis die eerste dag aangemeld en die eienaar sou vir die skoonmaker sê. Ons let toe ook op dat in Nov 2013, 'n jaar terug, is die asdrom aangemeld - so na 'n jaar is daar niks aan gedoen nie. Ons het aangeneem die asdrom gaan vervang word, aan die einde van die 10 dae het ek nog steeds kosgemaak rondom die oop asdrom. Die DStv het gebreek, dis aangemeld by die eienaar en daar is niks aan gedoen nie, so vir die helfte van ons verblyf was daar nie DStv nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

Alles was perfek. Pragtige ligging en verblyf. Pragtige kompleks. Naby aan alles in Jeffreysbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2014

Rustig en lekker. Ons het lekker gebly. Die mense is vriendelik in J-Bay. Daar is koopkrag; mens wil net weet voor die tyd hoeveel, sodat jy kan begroot daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R988
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat, Seaviews Holiday Resort, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaXPdAusL6zC4wPCTKZVAsXOJ1aEXAufkgfr62hGxjM0YjytOM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R988 per nag, vir 8 mense 13 5 1 4 Drommedaris Street Seaviews Holiday Resort 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053657215905 24.917222857475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang