Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 24

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Moezna O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Claptons 24 is paradise on earth. Our stay was amazing. We were welcomed to a beautiful, clean home with an amazing view of the lake and the beach. We had the best of both worlds. There are also so many activities to do. My kids loved the kayaking and enjoyed swimming day and night. To top it all off, the owners of the accommodation are super friendly and the most accommodating people. They made our stay even more worth it. My family and I are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Moezna, thank you for your kind words about Claptons 24! You and your lovely family are welcome back anytime! You have so much zest for life and you treated our property with such care and consideration. Hope to see you soon!

Burnet J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker gekuier. Eenheid is op die water met see-uitsig en toegang wat ideaal is met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Dankie Burnet, Jou goeie resensie word waardeer. Hoop om julle weer te sien.

Helene D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Die moeite werd! Uiters netjies en skoon. Ons kon so lekker rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Dankie Helene. Bly julle het die kuier geniet.

Gillian H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

We had a really great stay! Enjoyed access to the beach! I am sure we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Haidee
Claptons 24
Hi Gillian, I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

René J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker in Claptons 24 gebly. Sal def volgende jaar weer daar gaan bly. Ons kinders het lekker op die gras gespeel. Dis lekker om see toe te kan loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Hi Rene, dankie vir die kuier. Sien weer volgende jaar.

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Lovely stay. Great location. Close to the beach and restaurants. Would have liked a, shower in the main bathroom but all in all the accommodation had all we required and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Beste ligging, netjies en goed ingerig. Baie ruim leefeenheid wat toegerus is om jou verblyf gerieflik te maak. Reg by die lekkerste strand en die Marina vir seker soveel pret. Willem se vriendelikheid was ook opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Haidee
Claptons 24
Dankie Stan, bly julle het die verblyf geniet. Groete, Willem

Kim S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2018

Baie lekker gebly, naby toegang tot die strand. Die huis is baie netjies. Toegang tot die strand is naby met twee restaurante stapafstand van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Dankie Kim, dankie dat julle so goed na die plekkie gekyk het. Sien weer

Belinda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2018

Fantasies. Verblyf goed uitgerus. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
Claptons 24
Dankie Belinda, bly julle het die verblyf geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Haidee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike toegangspad, Claptons Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzgh8uNTuAc9lX70RajfadAz6WLXV14uPHgpJpUI2V5NhSOeTt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076625264871 24.920302382125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang