Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Claptons 39 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie woonstel het see-uitsigte en die kompleks het 'n uitnodigende swembadarea.

Dié woonstel kan altesaam 6 gaste op 'n slag gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie leefarea maak oop op 'n sonnige patio met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand en 3 gewilde restaurante. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aa7438531b070a1a97b70f3839c26886afa859c5ff2037146386ef7310cb0c38bbeb4c81d2920749db8185a608cdab7af6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) Northern Access Road Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.076243229924 24.920346544423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang