Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ideale gesinsvakansie-eenheid. Die eenheid is ideaal geleë en het alles wat jy kan nodig kry. Groot grasperk in die kompleks en 'n swembad sodat kinders lekker kan speel. Die gasvrou is puik. Sy gee deeglike instruksies oor jou verblyf van inklok tot uitklok. Daar was selfs 'n bederfie in die huis met ons aankoms. Ons as gesin het dit baie geniet en sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Liewe Marinda Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete

Robert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik ligging, rustig en veilig, lekker gerus. Op die kanaal, see uitsig, strand, visvang, restaurant als stapafstand. Hoor die branders en seevoëls. Lekker op die dek. Swem in die kanaal en in die swembad (mooi skoon).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Vriendelike groete Susan

Monique O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Claptons 28, yes please. Sommer nog voor ons aankoms is ons soos 'royalty' behandel. Susan se persoonlike vooraf kommunikasie i.t.v. wat om te doen met ons aankoms was baie aangenaam. Sommer met die intrapslag, kon ons sien dat daar moeite gedoen word met hul gaste. Die plekkie was baie netjies skoon gemaak en beskik oor alles wat jy benodig op vakansie vir selfsorg. Ons kinders is mal oor die kanale voor die woning en het daagliks op die kano gevaar en lekker saam met hul pa vissies gevang (catch and release). Die Smart-TV en beskikking tot WiFi was 'n lekker ekstra bonus op dae wat ons tuis wou vertoef. Die strand en 2 restaurante is stapafstand vanaf die kompleks. Die tuimeldroër en wasmasjien het ook bygedra tot ekstra bederf. Ons sal beslis weer gaan kuier by Claptons 28. Baie dankie vir die gasvryheid en ekstras Susan. Ons sien uit om weer te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Middag Monique, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly as julle die vakansie geniet het. "Dit moet 'n huis wees weg van jou huis" Groete, Susan

Talita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ons vakansie in Jeffreys Bay was hemels, en die verblyf by Claptons Beach 28 die beste. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Claptons Beach 28 uiters netjies. Ons het so lekker gebly dat ons 'n extra nag bespreek het. Kan Claptons Beach 28 regtig enige tyd aanbeveel. Beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer. Groete Susan

Nicole G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustig, netjies en veilig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Hi Nicole, dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet. Groete, Susan.

Alvin J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Baie lekker. Net vir man en vrou bedoel, nie as jy kinders het nie. Kinders kan nie in die swembad speel of met 'n bal speel nie, al is dit 'n plastiek bal. Ek was bietjie teleurgesteld met die opsigters wat sekerlik nooit kinders gehad het nie. Die eenheid het slegs YouTube en Netflix gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Dankie vir die terugvoer Alvyn. Soos ons gesels het is die aangeleentheid reeds opgeneem met die nodige trustees. Jammer vir enige ongerief aangaande die insident. Wat die TV aanbetref gaan ons ongelukkig nie Dstv of so aanskaf vir die eenheid nie. Groete

Andrew P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Comfortable and homely. Definitely a damp issue, which may be due to the proximity to water. The load shedding was excessive, and there is no alternative cooking method. A drying rack would be very useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Hi Jill. Thank you for you review. We always try to do better. We will definitely look into the damp issue. Regards

Annamari J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wonderful! Beautiful surroundings. Had a wonderful time. The hostess was one in a million. Just had a wonderful stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Hi Annamari, thank you very much for the lovely review. We are very happy that you enjoyed your stay at Claptons 28. Regards, Jeneane

Suzanne S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Heerlike rustige atmosfeer in 'n stil area met 'n perfekte uitsig. Die eenheid is perfek geleë met 'n pragtige uitsig oor die see en die marina self. Goed toegerus, netjies skoon en gerieflik met Netflix vir laataand fliek. Beslis die ideale rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Hi Suzanne Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik. Hoop ons sien julle sommer gou weer, en dat julle volgende keer sommer nog lekkerder sal bly. Groete Jeneane

Sandra V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Very comfortable and close to beach. Everything was great. My family really had a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolene
Claptons Beach 28
Thank you Sandra, very happy that you and your family had a good time. See you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 430
R1 430 R1 216
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 430
R1 430 R1 216
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northern Access-weg, Claptons Beach 28, Marina Martinique, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebf222f1f8a54483505f4ae3421c4aff6fadde9829567452c726cf4c9ac2aae51cb6188da4a74a91ebbd9d45afa831c3ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 216 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 28 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076629908116 24.920527338982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang