Claptons Beach 28
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale gesinsvakansie-eenheid.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Liewe Marinda
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Robert P - Feb 2024
Algehele gradering
Puik ligging, rustig en veilig, lekker gerus.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Susan
Monique O - Apr 2023
Algehele gradering
Claptons 28, yes please.
Lees meerClaptons Beach 28 se terugvoer
Middag Monique,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly as julle die vakansie geniet het. "Dit moet 'n huis wees weg van jou huis"
Groete, Susan
Talita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons vakansie in Jeffreys Bay was hemels, en die verblyf by Claptons Beach 28 die beste.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer.
Groete Susan
Nicole G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Hi Nicole, dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet. Groete, Susan.
Alvin J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Alvyn. Soos ons gesels het is die aangeleentheid reeds opgeneem met die nodige trustees. Jammer vir enige ongerief aangaande die insident.
Wat die TV aanbetref gaan ons ongelukkig nie Dstv of so aanskaf vir die eenheid nie.
Groete
Andrew P - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Hi Jill.
Thank you for you review. We always try to do better. We will definitely look into the damp issue.
Regards
Annamari J - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful!
Claptons Beach 28 se terugvoer
Hi Annamari, thank you very much for the lovely review. We are very happy that you enjoyed your stay at Claptons 28.
Regards,
Jeneane
Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer in 'n stil area met 'n perfekte uitsig.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Hi Suzanne
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik. Hoop ons sien julle sommer gou weer, en dat julle volgende keer sommer nog lekkerder sal bly.
Groete
Jeneane
Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable and close to beach.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Thank you Sandra, very happy that you and your family had a good time.
See you again soon.
Adri N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Hi Adri, baie dankie vir die resensie. Baie bly dat julle dit geniet het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Groete
Jeneane
Lienkie V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was great en het dit baie geniet.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Baie dankie Lienkie, bly julle het dit geniet. Sal sommer vandag gaan loer waar rasper wegkruip, jammer daaroor.
Selwodene H - Jan 2022
Algehele gradering
It was great.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Thank you, Selwodene, we are very happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon!
Mia N - Jan 2022
Algehele gradering
Great ligging, mooi uitsig van see en kanaal, presies soos die foto's. Sal definitief aanbeveel.
Claptons Beach 28 se terugvoer
Baie dankie Mia, baie bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Waldemar G - Mei 2021
Algehele gradering
Was very relaxing and pleasant.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northern Access-weg, Claptons Beach 28, Marina Martinique, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang