Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons 33

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Claptons 33
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leroy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy V

Awesome.

It's a very nice place.

Thelma G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma G

Lieflike uitsig met direkte toegang tot die strand.

Claptons 33 het alles wat jy nodig het. Is geskik vir 'n familie met klein kindertjies. Die woonstel het 'n wonderlike see-uitsig.

Claptons 33 se terugvoer

Goeie middag Thelma

Ek is so bly dat julle dit geniet het. Baie dankie vir jou mooi resensie.

Hoop om julle vinnig weer te sien.

Myrtle

Claptons 33
Chantell P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Wonderlik.

Die verblyf was heerlik, kinders het dit baie geniet. Hulle het lekker op die grasperk gespeel. Baie stil en rustige kompleks.

Thelma G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma G

Waarde vir geld!

Netjies verblyf met seeuitsig en direkte toegang to die strand. Ons gesin het lekker gekuier. Die woonstel was netjies en goed toegerus. Dit is goed geleë met direkte toegang tot die strand en eetplekke. Beslis waarde vir geld. Ons sal beslis weer by Claptons 33 bly.

Mariette J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Heerlik.

Baie geniet, veral die toegang tot die strand.

Renier A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A

Was absoluut die moeite werd!

Het dit baie geniet. Dis baie gerieflik. Jy sien die see van jou braai-area af met twee restaurante letterlik 50 m en 100 m se stap weg. Baie lekker strand by die huisie met Ashton baai se strand 1 km ver weg strandlangs waar almal kan swem. As ek iets moet noem wat bietjie gepla het was dit die knap parkeer areas. As bakkies en SUV's langs mekaar staan moet mens maar die asem diep intrek om by die motor se deur in en uit te klim. Dit neem egter niks weg van die andersins wonderlike ervaring nie en ek beveel dit heelhartig aan vir enige iemand.

Claptons 33 se terugvoer

Baie dankie Renier, julle is altyd welkom om weer te besoek.

Claptons 33
Jennefer C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennefer C

Wonderlik!

Die uitsig was pragtig en die plek is baie mooi binne. Ek sal weer gaan!

Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9086cb1d88149b06756e1ed340f566f2a3a6a8d0fb39cc3b059ac6cf05021767643e629f38adcdb72971bdadc6652614e38b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Island Palm Drive Jeffreys Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.077171987534 24.918987751007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang