Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir 17 Claptons
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Frans L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Dit is baie veilig en naby aan die see.

Dit was heerlik. Sal weer gebruik.

Gert K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Soos geadverteer, lekker gebly.

Soos geadverteer, lekker gebly, elke dag op die strand.

Riana E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Ons het lekker gerus. Oor die algemeen goeie verblyf.

Ons het lekker gebly. Trappe styl.

Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Was heerlik, sal weer gebruik maak van 17 Claptons.

Redelik bekostigbaar en baie lekker area en veilig.

Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Dis rêrig 'n baie nice plek, die permanente inwoners rondom jou lyk my hou nie van nuwe mense wat daar kom vakansie hou nie.

Dink as die mense meer vriendelik is - en nie kort-kort kla as jy swem nie, want die inwoners daar soek nie ander mense wat vakansie hou in die swembad nie. Jy voel rêrig onwelkom, ons het voorheen hier al gebly maar, vir seker kry jy maar 'n snaakse vibe van mense af.

Frans L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Dit was heerlik.

Dit het voldoen aan ons vereistes en was baie lekker.

Charmaine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Rustig en ontspanne.

Die huisie het alles wat mens nodig het met baie elektriese kombuis toebehore. Binne loopafstand van die see. Groot, oop strand met sandduine soos in die woestyn. Mooi, veilig omheinde kompleks op die rand van die "lagoon".

Jan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Die plek word nie vooraf inspekteer nie en die beddegoed na urine geruik. Die stort in bad werk nie, hulle sou nuwe een gebring het tot laaste dag het niks gekom nie.

Foto's bietjie misleidend, plek slaap 6, maar nie groot nie. Geyser was nog af toe ons aankom niemand reggemaak vir ons aankoms nie. Ek sal weer bly maar met kleiner groep. Ek gesien daar is Wifi maar daar was geen.

Dolores S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dolores S

Was nie baie aangenaam nie, want die weer was nie lekker en daar is nie 'n dak buite om te kuier by die vuur as dit reën nie.

'n Self-catering moet ook voorsorg maak vir wanneer dit reën sodat gaste steeds buite by 'n vuur kan kuier. Maak dit gerieflik teen alle tye, ons kon nie nie eens buite sit, want die wind was baie sleg.

Coleen D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen D

Waarde vir geld en ligging perfek!

Claptons 17 is waarlik 'n plek om rustig te kuier om die braaivleisvuur terwyl die kinders onder 'n wakende oog swem in die swembad of kanaal met die see se dreuning in die agtergrond. Jy kan selfs visvang in die kanaal. Met 'n paar tree is jy by die veiligheidshekkie uit en op die strand (let wel nie 'n swemstrand) met 2 restaurante om van te kies. Die eenheid sowel as die kompleks is netjies en silwerskoon. Sal hulle beslis weer besoek.

Veronica H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica H

Dit was redelik, maar nie fantasties nie.

Daar was 3 gloeilampe wat geblaas was en die eienaar het verwag dat ek dit self regmaak. Ons het dit toe maar gelos en een kamer het dus geen lig gehad nie. Die waaier se knoppie was stukkend. Die bad se sproeikop pas nie in die stort-eenheid nie en ons kon dus nie in die badkamer stort nie. Die plek behoort ondersoek te word en als reggemaak te word voor nuwe huurders daar in gaan. Die ketel het ook nie gewerk nie, maar daar was gelukkig 'n ekstra ketel bo op die rak in die kombuis. Die eienaar het ook 'n R450.00 skoonmaakfooi geëis waarvan ek nie bewus was nie.

Valerie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M

Fantastiese ervaring in volledig gemebuleerde woonstel.

Pragtige woonsteleenheid. Dankie dat ons jul eenheid kon gebruik. Dit is 'n pragtige plekkie. Naby restaurante en winkels geleë. Sal definitief aan familie en vriende aanbeveel.

Linda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Goeie waarde vir geld. Gaan definitief weer.

Ons het 'n awesome tydjie gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Marlon L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon L

Uitstekend.

Atmosfeer baie gasvry. Alles netjies en skoon, naby die see.

Johan A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Baie lekker.

Kinders het dit baie geniet veral oor jy by die agterhek uitstap see toe.

Cheston P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheston P

Fantasties.

Sien sterre.

Robbert A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robbert A

Was baie goeie ligging, stort nie goed nie.

Ligging is baie mooi, peaceful. Stort is te weinig water. Ons word gek van die stickers. Sleutel halen was baie sleg.

Sonja V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Gemaklik.

Loopafstand van strand en eetplekke af.

Charlotte K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K

Rustig.

Is net ongelukkig oor die feit dat ons met aankoms deur Deon Coetzee ingelig is om sleutel op ander perseel in Jeffreysbaai te gaan afhaal en weer te gaan afgee. Voel ook dit is belaglik om R400 te betaal vir skoonmaak na verblyf van 2 dae.

Janine D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Familiebyeenkoms in Jeffreysbaai verblyf vir die naweek was aangenaam.

Naby familie en venue gewees. Sal definitief weer gebruik maak van julle.

Charlaine J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlaine J

Gerieflik.

Alhoewel ons net een nag daar gebly het, het ons die verblyf geniet. Ligging is goed en doendinge is nabygeleë. Net een nadeel - al die plakkate en instruksies is nogal intimiderend.

Bronvin H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronvin H

Dit was baie lekker.

Dit is 'n baie lekker en goed geleë plekkie. Kindervriendelik. Dis amper my tuiste weg van my huis af. Strand is baie naby en daar is lekker eetplekke by die agterhek. Veilige, skoon plek en ek hou baie van die groot grasperk en die lekker oop swembad sal beslis weer gaan kuier.

Darius V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Darius V

Swakste wat ek nog gebly het vir so baie geld.

Die blyplek is vol kennisgewings met reëls. Dit laat jou nie voel of jy rustig kan vakansie hou nie. Dit laat jou eerder voel soos 'n kind op kosskool en nie soos 'n verantwoordelike grootmens nie. Met aankoms was daar geen afstandbeheer vir die TV nie, ons moes die eienaar bel. Die afstandbeheer was by hom. Die geiser was afgeskakel en ons het dit eers agtergekom toe ons die aand wou stort. Hulle laat mens glad nie welkom voel nie. Eienaar kon ons gerus meegedeel het dat ons die geiser met aankoms moet aansit. Die blyplek is 'n dupleks met baie styl trappe na die slaapkamers. Aangesien my skoonmoeder wat 80 jaar oud is, saam was, was dit 'n probleem want sy het met die trappe gesukkel. Sy moes op 'n bitter ongemaklike slaapbank in die sitarea slaap. Die feit dat daar trappe is behoort in die advertensie aangedui te word. Die skoonmaakfooi is ook buitensporig.

Angelene B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelene B

Lekker

Dankie vir die diens.

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang