Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Heinrich J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Aangename tyd gehad. Aangename verblyf. Aangename stil omgewing vir Oktober. Streng geen geraas met streng reëls. Loopafstand van die see. Nie geskik vir persone wat nie trappies kan klim nie. Sal vir seker weer daar bespreek. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit is baie veilig en naby aan die see. Dit was heerlik. Sal weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Soos geadverteer, lekker gebly. Soos geadverteer, lekker gebly, elke dag op die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette H
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Slegte ondervinding. Die eenheid is hopeloos te klein vir 4 mense, 2 groot mense en 2 tieners. Daar is nie spasie in kombuis nie, jy kan nie eens oordentelik skottelgoed was nie want meer as helfte van die wasbak is onder die kas. Die yskas was opgevries met water op die vloer toe ons daar aangekom het, ons het dit geraporteer maar niks was gedoen nie. Ons moes dit self uitsorteer. Daar is 'n sambreel vir buite maar dit was ook stukkend ons het dit gerapoteer maar weereens niks gedoen nie, neem kennis dat daar nie 'n afdak is nie. Ek het gevra of daar waaiers in die eenheid is en die antwoord was ja maar dit is bitter klein en kan nie die vertrek afkoel nie. Die 2de kamer wat nie op die website is nie is bitter klein daar is nie eens 'n kas vir klere nie so die kinders moet uit sakke uit lewe, ek het ook gevra vir 'n kas of iets en die antwoord was sorry daar is nie plek nie?? Die sort het nie gewerk nie weereens ook gerapoteer maar net kom kyk en geloop. Ons het saam vriende gekuier van eenheid 34 en was beskuldig dat ons mense van buite af inbring. Nie eens kom vra nie net beskuldig van R1000 boetes per ekstra persoon and R3000 levies. Die residents skree op mekaar oor gaste by hulle huise. Ons sal glad nie die eenheid vir enige iemand aanwys nie. Die banke en beddegoed stink en is vuil, dan moet jy nog R450 los vir die eenheid se skoonmaak? Die parkering is gevaarlik want voertuie kan skaars by mekaar veby kom. Die eienaar het ook nie saam eenheid toe gekom om te kyk of alles reg is nie. Daar is baie reels wat eers gedeel moet word voor mens bespreek. Ons was geoffer om 2 aande gratis te bly maar sou dit defnitief nie aanvaar nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yolanda J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Interessante en vreemde verblyf. Die huis kort bietjie aandag en opgradering. Die huis was naby die strand en in 'n veilige kompleks. Vreeslik baie reëls, posters en stikkers in die huis, voel bietjie geintimideerd en onverwelkomend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Riana E
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Ons het lekker gerus. Oor die algemeen goeie verblyf. Ons het lekker gebly. Trappe styl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Was heerlik, sal weer gebruik maak van 17 Claptons. Redelik bekostigbaar en baie lekker area en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Dis rêrig 'n baie nice plek, die permanente inwoners rondom jou lyk my hou nie van nuwe mense wat daar kom vakansie hou nie. Dink as die mense meer vriendelik is - en nie kort-kort kla as jy swem nie, want die inwoners daar soek nie ander mense wat vakansie hou in die swembad nie. Jy voel rêrig onwelkom, ons het voorheen hier al gebly maar, vir seker kry jy maar 'n snaakse vibe van mense af.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Dit was heerlik. Dit het voldoen aan ons vereistes en was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Lang verblyf
4.0
Mrt 2022

Rustig en ontspanne. Die huisie het alles wat mens nodig het met baie elektriese kombuis toebehore. Binne loopafstand van die see. Groot, oop strand met sandduine soos in die woestyn. Mooi, veilig omheinde kompleks op die rand van die "lagoon".

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang