Clarence House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Obelisk-weg 6, Claremont, 7708, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 670R1 503 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clarence House is 'n lieflike B&B in Claremont. Dit bied ruim en gerieflike verblyf naby die Claremont sakekern, groot klinieke en gewilde restaurante. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in 4 eenhede gebied wat elk slaapplek vir 1, 2 of 3 gaste het. Die kamers het verskeie slaapopsies en sluit 'n koningingrootte-bed met 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed met 'n enkelslaapbank, 'n enkelbed of slegs 'n koningingrootte-bed in. Die badkamers het 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kamers het elkeen 'n TV met DStv, lessenaar, verwarmer, waaier, haardroër, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sit- en eetarea waar hulle hul gratis ontbyt kan geniet.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Switsers
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Obelisk-weg 6, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Claremont Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Obelisk-weg 6, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang