Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Butterfly Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clarens Butterfly Villa lê aan die voet van die Maluti- en Rooiberge in Clarens. Dié dorpie spog met welige bome en lekker lang sonskyndae wat dit die perfekte wegbreekplek maak.

Dié drieslaapkamer-vakansievilla bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die Clarensberge. Die bed kan in 2 enkelbeddens omskep word indien versoek. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor 'n laventeltuin en 'n fontein. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n derde slaapkamer aan die voorkant van die huis met 'n stapelbed.

Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n kaggel het.

Clarens Butterfly Villa het 'n uitstekende ligging in Hoofstraat, is stapafstand vanaf die plein en al die winkels en restaurante. Veilige parkering is beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit reptiel-vertonings, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Butterfly Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 408, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2099d5045124b0118a74f7acb67442d395ad172029ba6fc35421444a6f577866178723fb4bc1d834622c44c54f4445e97490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 408 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513273226951 28.422857915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang