Rooiberg View Clarens
Beskrywing
Ada bied slaapplek aan 2 gaste en is 'n oopplan-ateljee met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook DStv, gratis WiFi en buitesitplek met 'n mooi uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en ander maaltye kan by die nabygeleë restaurante gereël word. Die gastehuis is net ‘n paar minute se stap van 'n rits restaurante af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ann bied slaapplek aan 2 gaste en is 'n oopplan-ateljee met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook DStv, gratis WiFi en buitesitplek met 'n mooi uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en ander maaltye kan by die nabygeleë restaurante gereël word. Die gastehuis is net ‘n paar minute se stap van 'n rits restaurante af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Santa is 'n oopplan-eenheid met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond en sitplek vir 2 gaste toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid spog met 'n uitsig op die Maluti- en Rooiberge en word met 18 trappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en ander maaltye kan by die nabygeleë restaurante gereël word. Die gastehuis is net ‘n paar minute se stap van 'n rits restaurante af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
June beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en eethoekie toegerus. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig op die Malutiberge. Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel, DStv en WiFi. Die eenheid word met 18 trappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en ander maaltye kan by die nabygeleë restaurante gereël word. Die gastehuis is net ‘n paar minute se stap van 'n rits restaurante af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Anki het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Anki beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 6. Daar is DStv en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en ander maaltye kan by die nabygeleë restaurante gereël word. Die gastehuis is net ‘n paar minute se stap van 'n rits restaurante af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 176, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang