Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Escape

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilse S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clarens Escape is baie netjies en skoon met die mooiste uitsig. Sal definitief wees. Baie lekker gebly, mooi skoon en netjies, alles op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Just amazing! We had an amazing time! Place is gorgeous, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aline S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Majestic! Een van ons lekkerder blyplekke wat ons nog gehad het. Die eienaar het selfs kom inloer om seker te maak ons is reg. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die grasperk vir ons kinders was lieflik, die kaggel werk soos 'n bom en ons was so in ons noppies dat ons dit vir enige iemand sal aanbeveel. Dankie vir 'n pragtige plekkie wat skoon en netjies was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monya G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekke. Baie lekke. Ons het heerlik gerus. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Stylvol en gerieflike eenheid. Eenheid is fantasties en gerieflik ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Clean, friendly and good customer service. We had a lovely stay at Clarens Escape. It is a lovely, modern unit and very clean. The unit has everything one can possibly need, from electric blankets to a fireplace to a lovely kitchen with all necessary appliances. The hostess was really friendly, helpful and always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Wonderlik. Mooi uitsig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Gemaklik, goed geleë, baie lekker gebly. Baie gemaklike plekkie. Heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marco I
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Leaker stay! Pleasant stay, comfortable accommodation and great views. We have already recommended it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

An amazing place to gather yourself. Absolutely spectacular. Fresh air and incredible views. Golden Gate is a lost opportunity for tourism. It is so stunning. Our fur kids were able to come along. Our host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnszSTBKkzc9QKgT1Hmt2GBlNKhRmDMVndy4esTa0dgdZx6jzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 135 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520162838543 28.41803989491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang