Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Interiors Guest Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf aan
6 gaste in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n berg-uitsig en privaatheid.

Daar is 2 selfsorg-opsies by Clarens Interiors, naamlik The Loft en The Studio. The Loft is 'n ruim 130 m²-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping, en The Studio is 'n 75 m²-eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping. Die Loft en die Studio is volledige woonstelle met slaapkamers, badkamers, oopplan-leefareas, kombuise en privaat stoepe met braaigeriewe. Die volle DStv-pakket is beskikbaar. Gratis WiFi is oral beskikbaar.

Veilige parkeerplek word agter die gebou agter 'n elektriese hek gebied. 'n Privaat wandelpaadjie langs die gebou lei gaste na waar hulle wil wees. Die eiendom word deur restaurante en kroeë omring, so gaste is werklik in die hartjie van Clarens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leida S
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal, ruim, pragtig en getoëflik ingerig. Dit was perfekte verblyf vir ons behoeftes. Ons het die aandag aan detail raakgesien en waardeer.
Sep 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. I can confidently say that we have stayed at numerous places in Clarens over the years, and this one surpasses them all. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jacques P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangename plek en omgewing. Ja, dit was baie lekker en die kaggel was 'n groot pluspunt.
Jul 2024
Marco L
Saam met vriende
5.0
Dit was net 'n plesier om by Clarens Interiors Guest Apartments te bly. Skoon, veilig en mooi verblyf. Anel was baie goed vir ons. Die verblyf is goed...
Sien meer
Apr 2024
Daan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons het die woonstel baie geniet. Die uitsig was wonderbaarlik.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Interiors Guest Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c669fc21b3befed33928ad2485ec4a99b406d2b906af8a6cfffce726fd8b420b7cd856eac602f59dd5855c209cefc8dc732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang