Clarens Lakeview Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Yvonne M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Die cottage is skoon, baie goed ingerig en gerieflik.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Yvonne. Dit word werklik waardeer.
Kom kuier gerus weer!
Mooi loop,
Marlene
Lynette V - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik, snoesig, skoon en gerieflik.
Lees meerClarens Lakeview Cottage se terugvoer
Lynette, baie dankie vir jou terugvoering! Hoe kan mens dan nou anders as om te voel julle is ou kennisse.
So bly julle het die plekkie geniet en hoop julle kom weer hierdie kant toe!
Net die mooiste vir julle,
Marlene
Guanita F - Aug 2024
Algehele gradering
Gevoel soos huis weg van die huis af.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hello Guanita!
So bly julle het die wegbreek geniet. Baie dankie vir die terugvoering.
Sien julle weer?
Mooie loop
Marlene
Wouter M - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Wouter,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg!
Hoop ons sien julle weer.
Mooi loop
Colleen F - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and inviting.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Colleen, thank you so much. I am glad you found the cottage comfortable, and you are more than welcome to visit again. Kind regards, Marlene
Frank S - Jul 2024
Algehele gradering
Oornag stop.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie, Frank, vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop ek sien jou weer in die toekoms. Jy is baie welkom. Groete, Marlene
Marichen B - Apr 2024
Algehele gradering
Wat 'n rustige, goed toegeruste plek om te bly! Alles wat ek kon nodig hê was.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Marichen,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly dat jy rustig kon bly. Jy is so welkom om weer te kom batterye laai of sommer net rondloop.
Alles wat mooi is
Marlene
Sean L - Mrt 2024
Algehele gradering
Highly recommended. Owner of the cottage is really friendly and helpful.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Sean,
Thank you so much. It was a pleasure to accommodate you.
Hope to see you again!
Kind regards,
Marlene
Nicola G - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik en lekker rustig. Loop afstand van die dorp af, met 'n pragtige uitsig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicola.
Julle was 'n inspirasie vir my!
Sien julle binnekort weer.
Mooi loop
Marlene
Elmarie K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Elmarie! So bly jy het dit geniet.
Hoop jou planne werk mooi uit en jy kom weer een van die dae.
Baie dankie vir die netjiese wyse waarop jy die cottage gelaat het!
Dis lekker om gaste soos jy te hê.
Tot ons weer sien,
Marlene
Johann P - Jul 2024
Algehele gradering
Kompakte volledige pakket, met persoonlike toevoeging en ware gasvryheid.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Johann,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word werklik waardeer.
Hoop julle kom kuier weer!
Mooi loop,
Marlene
Martin G - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik, gemaklik en rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Martin,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit en vertrou ek sien julle binnekort weer!
Mooi loop,
Narlene
Chenelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlike verblyf gewees naby aan alles.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Chenelle!
Dit was so lekker om julle hier te hê. Bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer.
Mooi loop!
Marlene.
Annette D - Jun 2024
Algehele gradering
Pure tranquility and private. Close to most amenities and a beautiful view.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Annette,
baie dankie vir jou terugvoering. Dit word baie waardeer.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi loop, Marlene
Mary H - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Mary,
It was so nice meeting you and your husband. I am so glad you enjoyed the Cottage.
Would love to see you again.
Warm Regards
Marlene
Charl A - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, netjies, waarde vir geld.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Charl, dit was 'n plesier. Julle is modelgaste. Kom kuier gerus weer. Mooi loop. Marlene
Mariska J - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n vreeslike lekker naweek en die cottage is baie gesellig! Sal dit enige tyd aanbeveel.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Mariska. Dit maak my hart sommer warm. Kom kuier gerus weer, julle is so welkom.
Groete,
T Marlene
Nikki S - Mrt 2023
Algehele gradering
Love, love, love, this place.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Nikki, it makes my heart so warm to hear that you loved the cottage and you left it so immaculate. May you be blessed and come visit again. Warmest regards. Marlene
Daniel M - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie in Clarens!
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hello Daniel,
Dit was so aangenaam om jou te ontmoet. Net jou oorsese nr het my bietjie rondgegooi. Grappie!
Ek is so bly jy het jou tydjie geniet en jy is meer as welkom om weer te kom kuier sou jou paaie jou hierdie kant toe lei!
Seeninge vir jou
Marlene
Francois M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Francois. Ek is so dankbaar dat julle die plekkie geniet het. Sal julle graag weer wil sien. Mooi dag verder. Marlene
Priscilla J - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en 'n lekker kuierplekkie.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Daar is egter gratis WiFi. Mooi loop. Marlene
Bronwyn W - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Bronwyn,
Thank you so much for your kind words. May you beautiful couple enjoy your life together and I would love to see you two again!
Sincere best Wishes,
Tannie Marlene
Albert J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Albert, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is elke dag dankbaar vir die mooi uitsig en die rustigheid en tog is dit 'n klipgooi van die aksies in die dorp.
Hoop julle kom kuier weer.
Mooi loop.
Marlene
Hannetjie K - Jun 2022
Algehele gradering
Super rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Hannetjie, so gaaf om van julle te hoor en so bly julle het die plekkie geniet. Hoop julle kom weer kuier.
Mooi naweek vir julle.
Groete, Marlene.
Belinda N - Mei 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Belinda, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek is baie dankbaar dat julle die plekkie geniet het. Kom kuier gerus weer.
Mooi loop.
Marlene.
Sarie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf, goed geleë, pragtige omgewing.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Sarie, vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves in die Cottage.
Moenie wag vir die volgende 50ste voor julle weer kom.
Mooi week verder,
Marlene
Ann V - Apr 2022
Algehele gradering
Quaint little place.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Thank you so much for sharing your experience Ann, please do come again!
Kind regards
Marlene
Lazelle C - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing, peaceful, beautiful and affordable.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Lazelle,
It was so nice to meet you and your beautiful daughter. I am so glad you two enjoyed your stay!
Please come again!
Kind regards,
Marlene
Dawid K - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike kothuis met stoep en mooi uitsig. Ganse oorkant die straat skep 'n plaas atmosfeer.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Dawid.
Dit was gaaf om julle twee te ontmoet!. Kom kuier gerus weer, moontlik is die ander goed wat ek nog so graag wil doen, dan in plek!
Mooi loop
Marlene
Marinda K - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Marinda. Ek is bly julle het die plekkie geniet. Kontak my gerus met idees om dit meer aanvaarbaar te maak. Hoor graag weer van jou en kom kuier weer.
Wanda L - Okt 2021
Algehele gradering
Die uitsig was salwend vir die gees en die cottage is perfek vir 2 persone, asook baie sentraal geleë.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Wanda,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word regtig waardeer.
Kom gerus weer kuier
Warm groete
Marlene
Analien V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, lekker gebly en het als wat jy nodig het.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Analien, jou dogter en haar manlief het die Cottage so mooi agtergelaat! Ek is bly hulle het die tydjie geniet. Volgende keer moet julle net kom UITSPAN!
Cobus K - Apr 2021
Algehele gradering
Besonderse uitsig en privaatheid.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie Dankie Cobus vir die terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet. Die Cottage is nog steeds 'n projek wat aangaan. Dit sal wonderlik wees as julle weer kom kuier en moontlik is daar weer 'n paar verbeterings om die verblyf nog aangenamer te maak!
Mooi week verder vir julle twee
Marlene
Nicolette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker cosy cottage!
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicolette, ek waardeer jou terugvoering opreg.
Kom kuier weer.
Marlene
Anthea M - Mrt 2021
Algehele gradering
Breathtaking.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Anthea, it was a pleasure to accommodate you and your husband. Thank you for the kind review.
Looking forward seeing you guys again.
Kindest regards
Marlene
Annemie L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
A D
Baie dankie vir die terugvoering1 So bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer!
Mooi loop
Marlene
Sheryn S - Des 2021
Algehele gradering
Lovely and relaxing.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Sheryn, thank you for your review. Would love to see you again.
Kind regards,
Marlene
Riana D - Jun 2021
Algehele gradering
Marlene het ons verwelkom en tuis laat voel.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Riana, vir die terugvoer. Ek is bewus van die tafel buite en sal sodra ek kan daaraan aandag skenk.
Julle moet gerus weer kom kuier.
Nicoline V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus, pragtige omgewing! Stapafstand van alles af. Alles wat ons nodig gehad het.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Nicoline,
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. So bly julle het jul wegbreek geniet!
Kom weer kuier!
Mooi loop, Marlene
Dawie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie, Dawie.
Kom kuier gerus weer.
Marlene
Desmond V - Feb 2021
Algehele gradering
Great.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Desmond, thank you for your review. It would be nice if you could tell me where I failed in Customer Service as well as the Security, I would be so obliged. I would love to sort things like that out.
Have a lovely evening.
Marlene
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Des 2020
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Lindy, dit was 'n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer. Die Cottage is nog steeds in "wording" en ons poog steeds om dit nog geriefliker te maak.
Chante V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, perfekte naweek.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Chante. Ek hoop ons sien julle weer.
Mooi loop,
Marlene
Marchell E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, mooi en tuis. Naby alles en stil.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Marchell, dit was so aangenaam om jou te kon huisves. Jy moet verseker weer kom kuier!
Dankie ook dat jy die cottage so netjies gelaat het. Gaste soos jy is net een groot plesier.
Terloops, ons het darem nou 'n stoeplig ook ingesit.
Ons sien uit daarna dat jy weer kom draai in Clarens.
Mooi loop
Marlene
Fanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n pragtige omgewing - heeltemal ons hart in Clarens verloor.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Fanie. Ek is so bly julle het Clarens en die verblyf geniet. Kom kuier weer.
Hannah T - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Hannah, dit was aangenaam om jou hier te hê. Intussen gradeer ons nog steeds op. Die onooglike braai (moenie almal vertrou wat se hulle kan 'n ding doen) word oorgebou en die stort wat so gemors het, is spoedig iets van die verlede. In die drie jaar wat ons die cottage vir verblyf oopgestel het, het ons nog nooit die tarief verhoog. Ek wil net graag vir gaste aangename verblyf bied vir 'n bekostigbare prys. Dit is nie vyfster, maar redelik lae koste verblyf met alles wat jy nodig het om dit jou jaarlikse uitspanplekkie te maak. Kom gerus weer!!
Attie D - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne. Sommer dadelik tuis gevoel.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul terugvoering. Dit word opreg waardeer. Julle moet gerus weer kom kuier!
Julle M - Des 2020
Algehele gradering
Rustigheid gevind.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie, Julie. Die sekuritiet is opgeknap en 'n nuwe slot is ingesit. Kom kuier asb weer.
Janet V - Des 2020
Algehele gradering
Mooi, rustig en ontspanned.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Janet. Die deur se slot wat nie van buite af gewerk het, is vervang en julle is so welkom om weer te kom kuier.
Hedley T - Des 2020
Algehele gradering
Restful.
Zander F - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, netjies en skoon.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Zander. Het jy dalk enige voorstelle om die sekuriteit te verbeter. Ons is oop vir idees. Hoop julle kom kuier weer!
Mooi loop,
Marlene
Sylvia K - Okt 2020
Algehele gradering
Neat clean and pleasant
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Thank you Sylvia,
Glad you liked your stay. Do you perhaps have any ideas for upgrading the security? We would love to hear from you.
You are so wellcome to come visit again.
Kind regards
Marlene
Marlaine V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was so lekker en rustig gewees. Ons kon lekker ontspan.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Marlaine, dit was 'n plesier om jou hier te he. Kom gerus weer.
Maricelle R - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry, silwerskoon, smaakvol gemeubileerd, perfek vir 2 mense.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Maricelle,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word regtig baie waardeer. Bly julle het die plekkie geniet en kom gerus weer!!
Mooi loop,
Marlene
Anton R - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig/
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Anton en Adri., Dit was 'n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer! Die nuwe kombuis en baksteen braai wag vir julle!
Mooi dag vir julle
Marlene
Dr. Paul E - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf vir twee mense met die mooiste uitsig oor die meer en berge.
Lees meerClarens Lakeview Cottage se terugvoer
Liewe Paul,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak my hart klop tjoklits! Julle is voorwaar 'n spesiale paartjie! Julle moet gerus weer kom kuier. Moontlik is die ander verbeterings dan almal in plek om dit meer gerieflik te maak. Sien julle weer??
Vriendelike groete en lekker slaap!
Marlene
Zuane N - Mei 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste kamer met asemrowende uitsig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie, Zuane. Dit was gaaf om jou mamma te ontmoet en julle moet gerus weer kom kuier.
Ons doen opgraderings, sonder om die verblyfprys te vermeerder, en ek dink die resultate sal groot byval vind! 'n Groter kombuisgedeelte asook 'n buitevertrek op die stoep is in die pyplyn.
Groete,
Marlene
Stefan E - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met mooi uitsig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Stefan! Dit was so 'n groot plesier om jou en Marietjie hier te he. En Marietjie het sommer vir my nuwe idees gegee. Dankbaar daarvoor. Julle is model gaste.
Lekker slaap en sien weer!
Marlene
Maria S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en gerus.
Sydney S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Sydney!
Wens die skip kom in, dan bou ons die stoep toe vir meer ruimte. Bly julle het die plekkie geniet. Kom kuier gerus weer.
Mooi aand
Marlene
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Kompakte, gerieflike, smaakvolle verblyf.
Lees meerClarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter, dis soos ons in Afrikaans sal se "n riem onder die hart". Ek waardeer jou terugvoer geweldig.
Kom kuier gerus weer. Moontlik is die dinge wat ek nog wil doen om dit vir almal meer gerieflik te maak, dan reeds in plek.
Vriendelike groete
Marlene
Bertie P - Okt 2019
Algehele gradering
Manjifiek.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Bertie, dit is 'n groot plesier om paartjies soos julle twee te verwelkom. So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Groete,
Marlene
James S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, stil area.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi James,
Dankie vir jou terugvoering. Waardeer opreg. Jammer ek kon julle nie ontmoet, die tyd wou nie saamspeel. Gedink ons sou mekaar darem gedurende die naweek sien, maar dit het toe ook nie realiseer. Baie dankie dat julle die plekkie so mooi netjies gelaat het! Kom kuier gerus weer.
Rustige week verder,
Marlene
Jurie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Too small.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Good day Isabel,
Thank you so much for the feedback. We are working on the negative things. The cottage is small, but most couples love the intimacy and coziness. We have had very little complaints. We are, however, enlarging the kitchen space. The parking has been doubled in size, maybe it is the gate that should be wider? Regarding the security lights, our solar light panel and battery for the cottage were both stolen. We are working on a replacement.
Come visit again and see the change!
Kind regards
Marlene
Sonika C - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Sonika, so bly julle het die plekkie geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Marlene
Lynda D - Aug 2018
Algehele gradering
Was koud maar heerlik!
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Lynda, so bly julle tweetjies het dit geniet! So baie wat ek nog wil doen om dit rerig ekstra spesiaal te maak,maar ag die skip is nog iewers op die oseaan.
Kom kuier weer.
Marlene
Arthur N - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig, vriendelike diens.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Arthur, ek waardeer dit. Vermis julle dalk 'n selfoon battery laaier, wit?
Kom kuier asseblief weer.
Mooi dag verder vir jou en vroulief.
Marlene
Maryna R - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Maryna, so bly jy het die kuiertjie geniet! Jy moet beslis weer kom.
Warm groete,
Marlene
Herman E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë en gemaklik.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Herman, dit was 'n plesier. Julle moet verseker weer wegbreek en kom kuier.
Mooi dag verder,
Marlene
Len S - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en mooi uitsig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Len.
Jammer dat ek nou eers antwoord, het jou boodskappie misgekyk. Ek waardeer so baie jou insette en aanbevelings en ek het reeds die rooi bessie boom in 'n ronde boompie verander. Binne die cottage het ek die hoe tafel en sy hoe stoeltjies uitgeneem en vervang met 'n oulike lessenaar en twee stoele. Gemakliker om by te eet. Ook 'n ottoman ingesit vir die voete rus. Ek wag nog vir die kwotasie vir die kombuiskas en badkamerveranderings.
Weereens baie dankie.
Mooi loop
Marlene
James P - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dear James,
Thank you so much, I am glad you two enjoyed your stay! Please come again!
Kind regards,
Marlene
Laura-lee S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie klein.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie vir die resensie, kennis geneem.
Mooi aand,
Marlene
Monica V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf en gawe diens.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Monica, waardeer. Intussen gradeer ons maar nog steeds op. Jy moet weer kom kuier!
Mooi aand
Marlene
Reitz V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Reitz
Dit was een groot plesier. Dit was aangenaam om jou en Elsa te ontmoet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Mooi loop
Marlene
Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer vir die stort in die bad wat so mors. Ons het kwotasie aangevra om die bad heeltemal uit te haal en net 'n ordentlike storthokkie te installeer. Dit sal die probleem oplos. Om die oprit te plavei, is volgende op die lys.
Julle is model gaste en so welkom om weer te kom kuier!
Mooi dag verder,
Marlene
Deon L - Apr 2017
Algehele gradering
Kompakte blyplek.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Beste Deon,
Baie aankie vir die terugvoer! Ons het reeds die parkering wyer gemaak en hoop dit sal daardie probleem oplos. Om die spasie beter te benut in die kothuis, beplan ons om die bad uit te haal en 'n ruim stort in te bou. In die kombuisie maak ons ook meer ruimte, deur meer praktiese benutting van die spasie.
Julle moet weer kom kuier en sê wat julle dink!
Groete,
Marlene
Ansie D - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar baie klein.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Ansie, Baie dankie vir die terugvoer. Eendag as die skip inkom be-oog ons om die stoep toe te bou en dan weer 'n stoep te maak. Maar tyd sal leer en tans dink ek die skip het gesink.
Daulina C - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker cosy en rustig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Beste Daulina,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is tans besig om die parkeerarea op te gradeer. Ons maak dit heelwat breër.
Wat die TV aan betref - ons het besluit teen dit, maar het darem nou WiFi in die kothuis laat installeer.
Ek hoop werklik julle kom weer kuier!
Mooi dag,
Marlene
Mercia S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf in n pragtige deel van Clarens.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Beste Mercia,
Dankie, ek is so bly ek het voorreg gehad om jou te ontmoet. Die elektriese kombers is in plek en ek soek nog vir 'n ekstra volgestoffeerde stoel (kleinerig). Verder het ons ook nou die parkeerplekkie groter gemaak.
Sien uit daarna dat jy weer kom kuier!
Groete en mooi loop,
Marlene
Tiaan M - Sep 2017
Algehele gradering
Die uitsig is pragtig.
Clarens Lakeview Cottage se terugvoer
Dankie Tiaan, Die plekkie is juis ingerig vir twee persone as 'n intieme blyplekkie. Maar ons dink aan maniere om meer vloerspasie te kry.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 395, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang