Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Lakeview Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Yvonne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelik ontvang. Die cottage is skoon, baie goed ingerig en gerieflik. Baie lekker gebly. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Baie dankie vir die terugvoering, Yvonne. Dit word werklik waardeer. Kom kuier gerus weer! Mooi loop, Marlene

Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, snoesig, skoon en gerieflik. By ons aankoms het Marlene ons soos ou vriende ontvang. Haar vriendelike gasvryheid het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die kothuis is baie netjies en skoon en is gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Die bed is baie gemaklik. Marlene sit saad uit vir die voëls in die kothuis se tuin en ons het van die geleentheid gebruik gemaak om ons fotografie op te skerp. Die kothuis het 'n pragtige uitsig vanaf die stoep. Ons het lekker gebly en warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Lynette, baie dankie vir jou terugvoering! Hoe kan mens dan nou anders as om te voel julle is ou kennisse. So bly julle het die plekkie geniet en hoop julle kom weer hierdie kant toe! Net die mooiste vir julle, Marlene

Guanita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gevoel soos huis weg van die huis af. Alles wat mens kan nodig kry in 'n knus kothuis. Sal beslis weer daar gaan bly en beveel die plek beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hello Guanita! So bly julle het die wegbreek geniet. Baie dankie vir die terugvoering. Sien julle weer? Mooie loop Marlene

Wouter M
1 nag
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Goed ingerig, netjies en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hi Wouter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg! Hoop ons sien julle weer. Mooi loop

Colleen F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Comfortable and inviting. My stay was lovely, the unit is well equipped to allow for self-catering and is comfortable. I had to work in the mornings, and the Wi-Fi is good enough to allow uninterrupted meetings. The host went out of her way to make sure that I was comfortable and had everything that I needed, and I found her very accommodating. I will definitely be back in the future when I come to Clarens again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hi Colleen, thank you so much. I am glad you found the cottage comfortable, and you are more than welcome to visit again. Kind regards, Marlene

Frank S
1 nag
5.0
Jul 2024

Oornag stop. Wonderlike akkommodasie. Skoon en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Baie dankie, Frank, vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop ek sien jou weer in die toekoms. Jy is baie welkom. Groete, Marlene

Marichen B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wat 'n rustige, goed toegeruste plek om te bly! Alles wat ek kon nodig hê was. Dit was presies wat ek nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hi Marichen, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly dat jy rustig kon bly. Jy is so welkom om weer te kom batterye laai of sommer net rondloop. Alles wat mooi is Marlene

Sean L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Highly recommended. Owner of the cottage is really friendly and helpful. Perfect place in the town. Great for a single traveller or couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hi Sean, Thank you so much. It was a pleasure to accommodate you. Hope to see you again! Kind regards, Marlene

Nicola G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was heerlik en lekker rustig. Loop afstand van die dorp af, met 'n pragtige uitsig. Alles wat ons nodig het was beskikbaar en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Baie dankie Nicola. Julle was 'n inspirasie vir my! Sien julle binnekort weer. Mooi loop Marlene

Elmarie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik en rustig. Dit was heerlik, net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Clarens Lakeview Cottage
Hi Elmarie! So bly jy het dit geniet. Hoop jou planne werk mooi uit en jy kom weer een van die dae. Baie dankie vir die netjiese wyse waarop jy die cottage gelaat het! Dis lekker om gaste soos jy te hê. Tot ons weer sien, Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 395, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZTYzOThhLTUwNDItNGQ5MC1iOGZhLWY4ZGI1NTNiY2IyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 395 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -28.511472086821 28.422087314783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang