Clarens Manor
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R5 500R4 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Clarens Manor bied 'n perfekte wegbreek vir vriende en gesinne met asemrowende berguitsigte.
Hierdie nuut-opgeknapte huis het 5 slaapkamers wat slaapplek vir tot 10 gaste bied. Die eerste slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en die ander 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, 2 sitareas, eetarea, TV, DStv, WiFi in. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander 4 badkamers het net 'n stort. Die huis beskik ook oor 'n vuurput buite met 'n ingeboude braai op die patio. Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n groot oond, gasplate, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, groot yskas-vrieskas en 'n Nespresso-masjien. Bring asseblief jou eie peule.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in. Daar is genoeg parkeerplek langs die huis, onder die bome, in die staanplek.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, perdry, wildkyk, fietsry en begeleide staptogte in. Die huis is minder as 100 m se stap vanaf die Clarens-plein, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 145
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang