Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Manor

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Clarens Manor is die perfekte wegbreekplek vir vriende en families. Die instansie spog met ’n asemrowende berguitsig.

Die opgeknapte huis beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 4 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit ’n kaggel, 2 sitareas, TV met DStv en WiFi. Die eerste badkamer het ’n bad en die ander 4 badkamers het elk ’n stort. Die huis het ook ’n vuurput en 'n ingeboude braai op die stoep. Die kombuis is met ’n oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, groot yskas-vrieskas en ’n Nespresso-masjien toegerus. Gaste moet asb. hul eie koffiekapsules saambring.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit, voëlkyk, perdry, wildkyk, fietsry en begeleide staptoere in. Die huis is ook net 100 m vanaf Clarens Square met verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chad F
5.0
Idyllic family getaway. Thank you for the lovely stay. The place has beautiful views and comfortably accommodated the whole family. It’...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charlotte V
Gesin met tieners
4.8
Beste wegbreek nog in Clarens. 10 uit 10! Alles wat jy nodig het en meer. Ons het so lekker gebly en niks gekort nie - binne loop afstand van alles. T...
Sien meer
Jul 2024
Coenraad V
4.6
Clarens is 'n beeldskone rustige dorp. Clarens Manor het alles wat jy nodig het. Ons was 8 mense wat heerlik gerieflik gebly het.
Mrt 2024
Shona C
Gesin met klein kinders
4.4
Lieflike familiehuis en uitstekende ligging. Een badkamer het 'black mould' en dit sal gaaf wees as die hek met afstandbeheer kon oopmaak.
Feb 2024
Hermien D
Gesin met klein kinders
4.2
Enjoyed our stay at Clarens Manor. Enjoyed our stay. The house does need proper cleaning and maintenance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMGNhZTEyLWVhYjItNGYyOC1hZWE1LWRhZmI3ZmY2YzU2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 39 5 1 5 294 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.516499 28.421235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang