Clarens Manor
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 15 Nov 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Clarens Manor is die perfekte wegbreekplek vir vriende en families. Die instansie spog met ’n asemrowende berguitsig.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 4 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit ’n kaggel, 2 sitareas, TV met DStv en WiFi. Die eerste badkamer het ’n bad en die ander 4 badkamers het elk ’n stort. Die huis het ook ’n vuurput en 'n ingeboude braai op die stoep. Die kombuis is met ’n oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, groot yskas-vrieskas en ’n Nespresso-masjien toegerus. Gaste moet asb. hul eie koffiekapsules saambring.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die area sluit, voëlkyk, perdry, wildkyk, fietsry en begeleide staptoere in. Die huis is ook net 100 m vanaf Clarens Square met verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 135
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang