Clarens Mountain Sage Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sonia B - Aug 2024
Algehele gradering
Absoluut 'n naweek om vir 'n leeftyd te onthou.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Sjoe, watter fantastiese komplimente, ons waardeer dit vreeslik! Julle is baie welkom terug!
Paul S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met uitsig oor die berge.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Liewe Paul, baie dankie vir die komplimente! Bly jy het jou verblyf geniet. Jy moet nou bietjie in die somer kom dan is die tuin ook darem mooier. Groete
Janelda H - Jun 2024
Algehele gradering
Santi het rerig die 'extra mile' vir ons geloop!
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Kom weer, in die somer!
Piet S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Wimpie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie tevrede met akkommodasie.
Johan C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi woonplek.
Ewa H - Sep 2022
Algehele gradering
One of the best stays.
Riekie B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerClarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie Riekie. Ek het gedink die bespreking is vir jouself, gewoonlik sit ek ook 'n stoel in die stort vir ouer mense. Baie bly sy was gemaklik andersins.
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim en ideaal geleë
Izak S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en het ’n baie goeie ontvangs by Mountain Sage gehad.
Magda P - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, gaan definitief weer terug.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie! Ons probeer om hoofsaaklik plaaslike produkte te gee, bly julle het dit geniet!
Nella M - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek en soos ons vorige kuier was dit weereens 'n wonderlike rustige tydjie.
Thea L - Sep 2020
Algehele gradering
Van begin tot einde was alles perpek.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Sjoe baie dankie! Kom gerus weer!
Nella M - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Fantastiese naweekwebreek verblyf vir 2 persone.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom!
Rika V - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie Rika. Dis lekker om te hoor dat gaste hul tyd in ons plek geniet.
Doré V - Des 2019
Algehele gradering
Vreeslik mooi en rustig.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie! Dit beteken regtig baie vir ons as julle dit geniet het, en tevrede is met die blyplek. Welkom terug enige tyd!
René D - Nov 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik, baie detail en was 'n plesier gewees.
Anri V - Apr 2019
Algehele gradering
Alles wat mens soek, mooi en rustig.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente! Hoop ons sien julle weer!
Andre N - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerRia E - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente! Hoop om julle weer te kan ontvang!
Piet V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ek is bevrees die TV is op pad maar ons kan dit altyd ontkoppel as julle weer kom.
Vertel julle vriende en kom gerus weer kuier.
Willie P - Sep 2018
Algehele gradering
Was aangenaam verras om te sien wat aangebied word. Beste ooit! Van netheid tot dienste.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Dankie, ek is regtig bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.
Marlize C - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Marilize het ook alles skoon en netjies gelos, kon amper nie sien sy was daar nie! Jy is enige tyd weer welkom!
Jan W - Jun 2018
Algehele gradering
Vyfster verblyf met hoë kwaliteit meubels en toerusting.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en die aanbevelings in die verwelkomingsbrief.
Ons hoop julle kom weer oorbly.
Adel S - Jul 2018
Algehele gradering
Ideaal vir 2 mense.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Ons werk aan die TV opsie.
Hester S - Jun 2018
Algehele gradering
Alles en meer wat mens nodig het.
Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer
Dankie vir die goeie opinie en die moeite om die evaluering te doen!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang