Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Mountain Sage Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Clarens Mountain Sage Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Absoluut 'n naweek om vir 'n leeftyd te onthou.

Clarens Mountain Sage het absoluut my beste verwagtinge oortref. Van netheid, ligging, waarde vir geld - noem dit en dit was in plek. Absoluut alles en nog meer as wat nodig was. Ons gaan sonder twyfel weer bespreek.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Sjoe, watter fantastiese komplimente, ons waardeer dit vreeslik! Julle is baie welkom terug!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Paul S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Uitstekende verblyf met uitsig oor die berge.

Fantastiese huisie met 'n asemrowende uitsig op die berge! Die huisie is baie goed toegerus. Die kaggel was 'n lekker kuierplek in die aande. Dankie vir al die moeite wat die eienaar doen om gaste tuis te laat voel.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Liewe Paul, baie dankie vir die komplimente! Bly jy het jou verblyf geniet. Jy moet nou bietjie in die somer kom dan is die tuin ook darem mooier. Groete

Clarens Mountain Sage Self-catering
Janelda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janelda H

Santi het rerig die 'extra mile' vir ons geloop!

Ons het baie lekker gebly en Santi het baie moeite gedoen om my ekstra versoeke te akkommodeer. Dankie Santi!

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Kom weer, in die somer!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Piet S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Uitstekende waarde vir geld.

Rustige omgewing. Eenheid gerieflik en skoon.

Wimpie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Baie tevrede met akkommodasie.

Kan met geruste hart aanbeveel.

Johan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie netjies, skoon en mooi woonplek.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ewa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewa H

One of the best stays.

Beautiful interior, definitely will book again.

Riekie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B

Fantasties.

My bejaarde moeder het vir Kersnaweek daar oorgebly. Sy is hartlik verwelkom met 'n sjerrietjie en die lekkerste eetgoedjies was beskikbaar. Die gerief van handrelings vir 'n bejaarde is goud werd, baie dankie! Al wat vir haar 'n tekortkoming was, is die feit dat daar nie 'n reling by die toilet is nie (eintlik net 'n wenk). Sy, en ons, sal beslis jul oulike plek in die toekoms vir ons vriende aanbeveel.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie Riekie. Ek het gedink die bespreking is vir jouself, gewoonlik sit ek ook 'n stoel in die stort vir ouer mense. Baie bly sy was gemaklik andersins.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ruim en ideaal geleë

Die uitsig is pragtig en die huis is baie netjies. Ons het die tyd geniet en die kaggel was heerlik in die winter koue. Het die TV net gemis tydens die rugby.

Izak S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Baie lekker gekuier en het ’n baie goeie ontvangs by Mountain Sage gehad.

Sal definitief weer daar gaan bly. Dit is lekker sentraal en loopafstand vanaf al die winkels en restuarante.

Magda P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Pragtige plek, gaan definitief weer terug.

Soveel ekstras kry jy by baie min plekke. Verskeidenheid opsies vir ligte ontbyt. Ekstra sap en jogurt in yskas. Badkamer ingerig vir gerief met luukse produkte. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie! Ons probeer om hoofsaaklik plaaslike produkte te gee, bly julle het dit geniet!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Nella M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M

Heerlike naweek en soos ons vorige kuier was dit weereens 'n wonderlike rustige tydjie.

Mountain Sage Cottage is 'n voortreflike verblyf vir 2 persone, ons is gek oor die cottage en sal vir seker weer in 2021 daar gaan oorbly.

Thea L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Van begin tot einde was alles perpek.

Vandat ons begin het met die bespreking totdat ons gister daar vertrek het was alles perfek. Baie dankie daarvoor! Ons het heerlik en veilig gebly en die tyd geniet.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Sjoe baie dankie! Kom gerus weer!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Nella M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M

'n Fantastiese naweekwebreek verblyf vir 2 persone.

Mountain Sage Cottage was 'n heerlike verrassing met al die ekstra lekkernye wat op ons gewag het. Die cottage is volledig toegerus en daar is in elke behoefte voorsien.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Rika V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Ongelooflik.

Dit was heerlijk en gerieflik, als wat nodig was, was daar. Skoon en netjies en baie plek vir 'n groot groep sonder om op mekaar se tone te trap.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie Rika. Dis lekker om te hoor dat gaste hul tyd in ons plek geniet.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Doré V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doré V

Vreeslik mooi en rustig.

Ons het heerlik gebly. Die kothuis was netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Dis lekker naby aan alles en ons het orals heen gestap. Sal definitief weer terug wees.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie! Dit beteken regtig baie vir ons as julle dit geniet het, en tevrede is met die blyplek. Welkom terug enige tyd!

Clarens Mountain Sage Self-catering
René D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Onbeskryflik, baie detail en was 'n plesier gewees.

Soos bo genoem, sal dit by almal aanbeveel.

Anri V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Alles wat mens soek, mooi en rustig.

Santi en Gerhard was baie hulpvaardig en vriendelik. Die huis is baie goed toegerus en mooi uitgelê. Dis stapafstand van die midde dorp, maar ver genoeg om rustig te wees. Pragtige uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente! Hoop ons sien julle weer!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Andre N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Uitstekende verblyf.

Ons was 'n groep van 7 mense en het heerlik gebly by Mountain Sage. Die huis is goed geleë - stapafstand van die sakekern, maar ook effens op die buitewyke sodat mens amper voel jy bly in die natuur - met pragtige uitsig oor die berge. Die huis is baie goed toegerus en was baie netjies en skoon. Die feit dat daar 'n en suite-badkamer vir elkeen van die kamers is, maak dit baie gerieflik. Hoogs aanbeveel!

Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Amazing.

Beste verblyf in Clarens. Pragtige, netjiese huis met alles wat nodig is vir aangename verblyf. Mooiste uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente! Hoop om julle weer te kan ontvang!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Piet V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Uitstekend.

Alles wat jy nodig het en 'n aangename verrassing is die ekstras soos beskuit, koffie, blitz en wat nog. Moet asseblief nié 'n TV insit nié. Dit skep familietyd en snaaks genoeg het die heelal nie ondertussen vergaan daarsonder nie. Skoon. Netjies en goed versorg. Hou aan daarmee!

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, ek is bevrees die TV is op pad maar ons kan dit altyd ontkoppel as julle weer kom.
Vertel julle vriende en kom gerus weer kuier.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Willie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Was aangenaam verras om te sien wat aangebied word. Beste ooit! Van netheid tot dienste.

Pragtig en skoon. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Dankie, ek is regtig bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Marlize C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C

Perfek.

Die blyplekkie was ongelooflik skoon en netjies. Loopafstand van alles af en veilig.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Marilize het ook alles skoon en netjies gelos, kon amper nie sien sy was daar nie! Jy is enige tyd weer welkom!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Jan W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Vyfster verblyf met hoë kwaliteit meubels en toerusting.

Baie lekker rustige omgewing met pragtige sterre saans in netjiese nuwe eenheid met mooi uitsig.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar en die aanbevelings in die verwelkomingsbrief.
Ons hoop julle kom weer oorbly.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Adel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S

Ideaal vir 2 mense.

Heerlike plek om te bly, alles netjies, met onverwagse ekstras, bv. hout, fynhout en Blitz vir die kaggel, eiers, vleis, melk, botter ens in die yskas, ontbytgraankos, vars brood, en nog meer. Sou 'n TV in die eenheid geniet het.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Ons werk aan die TV opsie.

Clarens Mountain Sage Self-catering
Hester S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Alles en meer wat mens nodig het.

Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en weer besoek. Netjies, skoon en gerieflik. Uitstekende ligging.

Clarens Mountain Sage Self-catering se terugvoer

Dankie vir die goeie opinie en die moeite om die evaluering te doen!

Clarens Mountain Sage Self-catering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56810bb580602c3f488e277033ef8a5b649bbec8c965edc757e065bfa195e7ae7f80bc60ba81dafb9972fa8dd6fbd3ad0b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 229 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.517339224705 28.41983638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang