Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Mountain Sage Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sonia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut 'n naweek om vir 'n leeftyd te onthou. Clarens Mountain Sage het absoluut my beste verwagtinge oortref. Van netheid, ligging, waarde vir geld - noem dit en dit was in plek. Absoluut alles en nog meer as wat nodig was. Ons gaan sonder twyfel weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Clarens Mountain Sage Self-catering
Sjoe, watter fantastiese komplimente, ons waardeer dit vreeslik! Julle is baie welkom terug!

Paul S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf met uitsig oor die berge. Fantastiese huisie met 'n asemrowende uitsig op die berge! Die huisie is baie goed toegerus. Die kaggel was 'n lekker kuierplek in die aande. Dankie vir al die moeite wat die eienaar doen om gaste tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Clarens Mountain Sage Self-catering
Liewe Paul, baie dankie vir die komplimente! Bly jy het jou verblyf geniet. Jy moet nou bietjie in die somer kom dan is die tuin ook darem mooier. Groete

Janelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Santi het rerig die 'extra mile' vir ons geloop! Ons het baie lekker gebly en Santi het baie moeite gedoen om my ekstra versoeke te akkommodeer. Dankie Santi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Clarens Mountain Sage Self-catering
Was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Kom weer, in die somer!

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld. Rustige omgewing. Eenheid gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie tevrede met akkommodasie. Kan met geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies, skoon en mooi woonplek. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

One of the best stays. Beautiful interior, definitely will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Fantasties. My bejaarde moeder het vir Kersnaweek daar oorgebly. Sy is hartlik verwelkom met 'n sjerrietjie en die lekkerste eetgoedjies was beskikbaar. Die gerief van handrelings vir 'n bejaarde is goud werd, baie dankie! Al wat vir haar 'n tekortkoming was, is die feit dat daar nie 'n reling by die toilet is nie (eintlik net 'n wenk). Sy, en ons, sal beslis jul oulike plek in die toekoms vir ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Clarens Mountain Sage Self-catering
Baie dankie Riekie. Ek het gedink die bespreking is vir jouself, gewoonlik sit ek ook 'n stoel in die stort vir ouer mense. Baie bly sy was gemaklik andersins.

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ruim en ideaal geleë Die uitsig is pragtig en die huis is baie netjies. Ons het die tyd geniet en die kaggel was heerlik in die winter koue. Het die TV net gemis tydens die rugby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker gekuier en het ’n baie goeie ontvangs by Mountain Sage gehad. Sal definitief weer daar gaan bly. Dit is lekker sentraal en loopafstand vanaf al die winkels en restuarante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56810bb580602c3f488e277033ef8a5b649bbec8c965edc757e065bfa195e7ae7f80bc60ba81dafb9972fa8dd6fbd3ad0b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 229 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.517339224705 28.41983638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang