Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Mountain Sage Self-care

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2025 tot 18 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarens Mountain Sage Selfsorg bestaan uit 2 selfstandige maar apart bespreekbare eenhede in 'n rustige en stil area van Clarens, net 5 minute se stap vanaf die middedorp. Neem asseblief kennis dat geen kinders of troeteldiere toegelaat word nie (gidshonde behalwe). Daar is ook geen TV's in die eenhede nie.

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis; eet- en leefarea wat lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en onbelemmerde berguitsigte. Van die leefarea af lei die ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n outydse kamervenster met 'n venstersitplek wat asemrowende uitsigte oor berg Horeb toelaat. Die groot en suite-badkamer is rolstoeltoeganklik met gryprelings in die stort, 'n toilet en 'n wasbak.

The House is 'n dubbelverdieping selfsorg vakansiehuis. Al 4 slaapkamers het en suite-badkamers, en een het 'n rolstoeltoeganklike stort. Beide die grond en eerste verdieping het 'n gemeenskaplike sitkamer vir ontspanning. Neem asseblief kennis dat daar smal trappe is wat na die eerste verdieping kronkel, pas asseblief behoorlik op. Die grondvloer het 'n volledig toegeruste kombuis en aan die voorkant van die huis is 'n groot stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n geslote-brandkaggel wat hout gebruik.

Die perseel word verkry deur 'n afstandbeheerde veiligheidshek en is ten volle omhein. ’n Onderdakparkeerplek beskerm jou voertuig teen die weer. Albei eenhede het onbeperkte gratis WiFi (50 Mbps) en word deur diefwering beskerm.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rihan S
5.0
Netjies, gerieflik, goed toegerus - ideaal vir wegbreek en afskakel. Baie netjies, baie goed toegerus met baie ekstras. Ligging uitstekend - loopafsta...
Sien meer
Des 2024
Sonia B
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut 'n naweek om vir 'n leeftyd te onthou. Clarens Mountain Sage het absoluut my beste verwagtinge oortref. Van netheid, ligging, waarde vir geld...
Sien meer
Aug 2024
Paul S
5.0
Uitstekende verblyf met uitsig oor die berge. Fantastiese huisie met 'n asemrowende uitsig op die berge! Die huisie is baie goed toegerus. Die kaggel ...
Sien meer
Jul 2024
Janelda H
Saam met lewensmaat
4.4
Santi het rerig die 'extra mile' vir ons geloop! Ons het baie lekker gebly en Santi het baie moeite gedoen om my ekstra versoeke te akkommodeer. Danki...
Sien meer
Jun 2024
Piet S
Saam met lewensmaat
4.2
Uitstekende waarde vir geld. Rustige omgewing. Eenheid gerieflik en skoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Mountain Sage Self-care het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 229, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56810bb580602c3f488e277033ef8a5b649bbec8c965edc757e065bfa195e7ae7f80bc60ba81dafb9972fa8dd6fbd3ad0b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 229 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.517339224705 28.41983638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang