Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 144 resensies vir Clarens Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Doreen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P

Welcoming cosy accommodation.

Welcoming stay in a cosy room. We'll be back for longer in the future.

Francisca S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca S

Fantastic!

Clarens Retreat is exceptional regarding comfort, cleanliness and the hosts are professional, friendly and helpful. I can confirm that Treat restaurant is fantastic. Good food and good service.

Gina N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina N

Heerlike kuier!

Baie mooi en gesellige huisie. Die kaggel en elektriese komberse op elke bed was heerlik tydens die koue aande. Lekker naby aan alles.

Johan N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Natuurskoon en stilte doen wondere vir die siel, gees en liggaam.

Pragtige kamer uitsig en netjies. Fantastiese restaurant op perseel met puik kos en diens.

Weitz B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weitz B

Briljante ervaring: Dankie, Gerrit & span.

O, ja! Beslis baie lekker.

Tracy F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Fantasties.

Ons het gemaklik, skoon en in styl gebly met vriendelike, goeie diens.

Sheldon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon D

Warm, clean and easy to access.

The retreat is homely and perfectly situated within walking distance between all places of interest.

Neels D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Daar is genoeg parkering, veilig, skoon, naby aan alles - kan dit aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly - waarde vir geld!

Gerrit B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Was al voorheen in Clarens, maar geniet dit altyd om daar te wees.

Het net oornag, maar alles was in plek en die uitsig vanaf die balkon was nogal besonders.

Shelley E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley E

Pleasant place.

Pleasant place to use as a base to explore Clarens. Basically kitted out. Nice views.

Erika V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Die naweek was 'n heerlike wegbreek en rus.

Die woonstel is keurig en mooi toegerus. Heeltemal volledig. Absolute juweel van 'n plekkie.

Kebitsamang M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kebitsamang M

We thank Gerrit for explaining everything on our arrival, it makes it easier for us.

We really enjoyed our stay. Friendly staff, we hope to use them for our next trip.

Jacques P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

A second home in the mountains!

Our stay at Clarens Retreat over Christmas was fantastic. The view of the mountains, the friendliness of the hosts, the cleanliness and so much more. Clarens Retreat is one of those places that feels like a home away from home.

Irma G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma G

'n Plesier en so gemaklik en rustig.

Dit was regtig 'n uitstekende keuse. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf voorsien net mooi in elke behoefte en ons kon net rus en die area geniet. Baie goed gelee, en uitstekend onderhou. Die restaurant op die perseel is vanaf Woensdag tot Sondag oop.

Bridget E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget E

The best stay ever and will definitely be back.

What a lovely stay. Beautiful view of mountains. Accommodation was neat, clean and well-equipped and prepared for our stay. A lot of attention to detail. Met by a friendly host on arrival explaining everything.

Andre J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Ek beveel aan. Baie sentraal. Goeie restaurant.

Netjies en skoon. Baie goed.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Alles wat jy nodig het en die restourant is werklik aan te beveel.

Maklik om te kry. Volop parkering. Kamer het alles wat jy nodig het. Loopafstand na plein. Kos is van hoogstaande gehalte en billik!

Charl G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Parkeer jou kar, bly luuks, eet die beste en stap waar jy wil wees.

Baie luukse en lekker "warm" kamers. Jy kan jou kar parkeer en die hele dorp van hier af stap. Top restaurant ook deel van die perseel met warm kaggel en vars blomme op die mooi gedekte tafels. Ons is meer as net tevrede met alles. Francois, Gerrit en Lindie is baie vriendelik en help graag met alles. Het ook generator wat seker maak die elektriesetyd bly heeltyd aan. Sal defnitief aanbeveel en weer terug wees.

Phillip G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Baie aangenaam en uitgerus.

Alles was skoon, netjies en loopafstand van alles. Dit was baie koud maar kamers het vloerverhitting gehad met elektriese kombers, het nie eens geweet dit was winter nie.

Elize L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Sou nie die plekkie vir lawaaierige kuiergaste aanbeveel nie, maar vir stil, stemmige besoekers, net die plek.

Ons het 'n glas gebreek, maar die bestuur het dit nie van ons verhaal nie. Francois en Gerrit is werklik baie vriendelik. Sal weer teruggaan.

Mark R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Great.

Great, stove and oven need attention.

Juan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Gerieflike en veilige akkomodasie.

Ons kan Clarens Retreat aanbeveel. Pragtige en gerieflike kamers, loop afstand van amper alles. Aandete by die restaurant op die perseel word hoogs aanbeveel. Ons sal weer hier oornag.

Annie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie W

Breathtakingly mooi en so spesiaal!

My ouers se eerste keer in Clarens. Hulle het hulle hart verloor op Clarens Retreat.

Craig E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig E

An exceptional facility rarely found in South Africa.

Great stay with friendly service and their restaurant was world class. We shall be back to enjoy the hospitality and fine dining.

Marita P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

'n Absolute wonderlike naweek.

Die eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant bied 'n spyskaart uit die boonste rakke. Sal beslis weer en weer by Retreat boek.

Letitia F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F

Netjiese en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Clarens.

Sien sterre.

Derek O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek O

Goeie, vriendelike diens!

Puik verblyf en gasvryheid saam met great kos by die restaurant.

Emsie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P

Vriendelike ontvangs, goed geleë met 'n mooi uitsig.

Vars melk in die yskas en ondervloerse verhitting was 'n bonus.

Nicky G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Alles was perfek.

Alles was perfek van begin tot einde. Gerrit en Francois is perfekte gashere. Ons eenheid was skoon, netjies en modern en alles wat ons nodig gehad het. Dis nie of ons daar gaan bly nie, net kwessie van wanneer. Dankie Gerrit en Chef Francois.

Leeann K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann K

Ideal overnighter or longer stay.

Retreat will definitely be our first choice for accommodation for any future stays in Clarens. Spotlessly clean, comfy and well equipped. Tastefully decorated and well located. Delicious meals available in the restaurant. Thank you, Gerrit and Francois.

Henlo C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henlo C

Baie netjies met goeie diens.

Baie netjiese en skoon verblyf. Vriendelike personeel en wonderlike restaurant op die perseel.

Zelda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Pragtige omgewing en rustig.

Vriendelike ontvangs. Kamer voldoen aan alle vereistes.

Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie elegant en netjies.

Puik diens, kos en diens. Baie beïndruk, sal definitief aanbeveel.

Ilze O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze O

Fantasties.

Skoon. Netjies. Vriendelik.

Avital N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avital N

Comfortable and lovely stay at Clarens Retreat.

Friendly and welcoming host. The host kept record of our last visit. The room was cosy and warm. Great location. A must stay when in Clarens

Ferdie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie G

Baie lekker.

Baie vriendlik ontvang en kamer gewys. Baie mooi kamer met als wat benodig word.

De Wet H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet H

Puik akkommodasie. Voel dadelik tuis.

Baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ondervloerse verhitting het gesorg vir 'n gesellige atmosfeer.

Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Very neat and clean.

I enjoyed the underfloor heating, as it was a bit chilly. Very friendly staff. The unit is modern and smartly styles. Will book again when we travel that way.

Paula H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

Peaceful, wonderful weekend away.

We had a wonderful, relaxing stay at Clarens Retreat. Walking distance to shops and restaurants. Treat restaurant, which is on the same premises, has really amazing food. The town, and its surrounding mountains (Golden Gate) is incredibly beautiful. Hope to be back soon.

Lukas S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Ons verwagtinge is ver oortref.

Die verblyf en restaurant was uitstekend. Die veiligheidssituasie met Covid en andersins was ook baie goed.

Ben C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Comfortable, clean and accomodating.

The only negative thing was the water pressure in room 4. Twice I was left with shampoo in my hair, freezing and waiting for the cold trickle to return to full pressure with heat.

Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jaque M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque M

Great plek.

Puik diens. Mooi skoon en netjies! Pragtige uitsig. Lekker koffie op die balkon terwyl jy vir die berge kyk! Heerlike ontbyt geëet by Treat. Veilige parkeerplek.

Arno V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Perfek vir 'n naweek weg.

Ons het heerlik gebly by Clarens Retreat. Die kamer was netjies en skoon. Die vars melk elke dag, tuis gebakte beskuit en ordentlike koffie in die kamer was regtig 'n bederf en iets wat nie elke gastehuis gee nie. Clarens Retreat is naby aan alles en mens kan stap tot waar jy wil wees. Ons sal vir seker hulle aanbeveel!

Nicolene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Vinnige wegbreek uit stad.

Ons het ons kort rukkie in Clarens baie geniet en ons verblyf was heerlik gewees! Gerrit was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kamer was baie netjies, mooi en het als gehad wat nodig was. Om nie eers van die mooi uitsig van die balkon af te praat nie! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Debbie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

Sal enige tyd weer by Clarens Retreat bespreek.

Was die eerste keer by Clarens en sal weer gaan. Die omgewing is pragtig en Clarens Retreat was skoon en het alles wat jy nodig het.

Janus L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus L

Baie lekker tyd.

Dis ‘n baie mooi dorpie en baie veilig. Die restaurante is aan die duur kant, maar die kos is baie lekker.

Anine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V

Vinnige wegbreek

My man belowe my al vir 6jaar om my na Clarens te vat en Golden Gate te gaan wys. Uiteindelik het ons ons huwelikshedenking gaan vier in Clarens en is ons baie bly ons het by Clarens Retreat verblyf bespreek. Kamers is mooi en modern en het privaat braai en kombuis geriewe vir selfsorg. Sal enige tyd weer by jul inklok Gerrit. Dankie

Rochelle V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Best place to stay and the food in the restaurant is out of this world.

Stunning place, excellent food, very professional.

Juliana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V

Deftige verblyf met 'n pragtige berguitsig. Francois se kos is geurig en puik. Uitstekende waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Die woonstel is pragtig met 'n mooi uitsig. Loopafstand van Clarens se plein. Francois, die sjef en mede-eienaar, se passie vir kos skitter in sy spyskaart. Ek kan alles aanbeveel. 5-ster.

Gertruida V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V

Vriendelike ontvangs en netjiese, mooi verblyf!

Ontvangs was vriendelik en professioneel. Kamers is mooi en gemaklik en alle basiese benodigdhede was beskikbaar. Uitsig is fantasties en ons het baie lekker gekuier op stoepie van 2 slaapkamer woonstel. Sal definitief weer Clarens Retreat besoek.

Suzette K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Awesome verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur ons gasheer, Gerrit. Kamers was baie netjies, skoon en ruim. Pragtige, skoon tuin. Veilige parkering. Alhoewel ons die by Clarens Retreat se restaurant geëet het nie, het ons wel Chef Francois ontmoet. Loopafstand na die dorpie met al die winkels en restaurante. Sal definitief weer daar gaan bly en vir vriende en familie aanbeveel.

Jacques E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Awesome en baie netjiese plek!

Clarens Retreat bly my/ons go to bestemmings in Clarens. Sal enige tyd daar bly, asook hulle aanbeveel.

Nicolene A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene A

Rustig en baie gemaklik - het als wat jy nodig het.

Clarens Retreat is perfek geleë om die besigheid van die dorp te mis, maar ook naby genoeg om te stap na al die winkels en restaurante. Die eenheid is baie gemaklik ingerig en het als wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend!

Karin C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Ons het baie lekker oorgebly by Clarens Retreat. Ons sal beslis volgende jaar terug kom. Baie dankie vir die puik diens, julle kamers is pragtig baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Marco N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco N

Awesome!

My wife and i stayed at Clarens Retreat and let me tell you it was a treat! Great staff, super friendly and helpful and what stood out to us most was the neatness and cleanliness of the both restaurant and rooms. We plan to be back later this year!

Charmaine A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Awesome.

Baie nice, plek is baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik.

Adrienne K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Netjiese, skoon verblyf en gerieflik geleë!

Clarens Retreat is die ideale verblyf vir 'n besoek aan Clarens. Dis baie sentraal geleë en binne stapafstand van die winkels en restaurante. Daarby is dit baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorg verblyf.

Willie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Vriendelik, gasvry en veilig.

My tipe mense om by te gaan ontspan, akkommodasie skoon, netjies, modern en als wat jy nodig het om self te ontspan. Veiligheid is gewaarborg, loopafstand vanaf alle restourante en winkles. Eie 5-ster eetplek beskikbaar wat jou waarde vir geld bied. Sal definitief Retreat elke keur gebruik en hoogs aanbeveel. Retreat staan uit bo ander plekke.

Erick H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H

Waarde vir geld.

Ons het in een van die studio apartments geslaap. Die ondervloerse verhitting en elektriese kombers was fantasties. Die kamer is baie modern en die uitsig van die stoep af is baie mooi. Die personeel was ontsettend vriendelik en hulle ontbyt baie lekker. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Louise B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Baie netjies en skoon.

Die verblyf is baie modern en personeel is baie vriendelik.

Sonya H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya H

Uitstekend!

Dit is 'n lieflike plek met ongelooflike mense (eienaars). Ons het dit baie geniet en gaan vir seker weer hier bespreek.

Amanda M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Beautiful, maar ongemaklik.

Alles was pragtig by die Mountain View Apartment, maar die bed is verskriklik hard, ek het vir 2 aande eerder op die bank geslaap, want die bed was aaklig!

Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Juweel tussen die berge.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar van pragtig onderhoude en netjiese eenhede. Die dorp self word baie mooi na omgesien en het winkels en restaurante om van te kies en te keur.

Kobus B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Dit was skoon en netjies, en die ligging is uitstekend!

Die plek is redelik nuut en daarom is alles baie skoon en netjies. Die ligging is ook baie goed - stapafstand van Clarens se middedorp. Dit was eenvoudig net lekker, en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis terugkom.

Marietta H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietta H

Glad nie geld werd nie.

Badkamer se teëls het aanpak op, verblyf het na sigarette rook geruik en definitief nie na 'n kaggel nie. Beddegoed het merke op en komberse het hare op. Verblyf het ook nie selfde gelyk buite soos die foto's nie en is nie by die retreat soos gespesifiseer op die webtuiste nie.

Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Ons is mooi en goed deur Gerrit ontvang. Blyplek was 'n heerlike verassing!

Goeie ontvangs, baie toepaslike verblyf.

Chane H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H

Netjies en modern.

Ons het bitter lekker gebly in Clarens Retreat. Alles was so netjies en skoon.

Iwona S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwona S

I would recommend the Clarens Retreat!

Great place great hosts and great location!

Hendrik G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Was goed gereël en dat ons heeltyd op hoogte gehou was, was 'n groot pluspunt. Dit is stapafstand van al die kuierplekke af.

Ons het dit terdeë geniet. Ons was heeltyd op hoogte gehou en al die inligting was aan ons bersorg. Alles was daar om ons gerief te gee. Die ligging van die eenheid is goed en is loopafstand van alles af. Sal dit beslis aanbeveel.

Hester P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Warm, snoesig, skoon en netjies.

Wat 'n verrassing! Heerlike, warm, snoesige kamer ten spyte van koeligheid buite. Alles in werkende toestand en skoon. Heerlike aandete. Vriendelike gasheer en bonus met verwarmer in badkamer.

Mia O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia O

Perfek!

Clarens Retreat was baie meer as wat ons verwag het! Dit is in die perfekte omgewing geleë en was baie netjies gewees. Dit is vir seker waarde vir jou geld!

Dowlene U - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dowlene U

Gerieflik en ligging uitstekend.

Baie lekker gebly. Gerieflike huis met genoeg spasie en lekker atmosfeer. Ligging perfek, stapafstand na alles.

Amanda E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Ons 2de keer daar, kan beslis aanbeveel, elke keer was dit 'n belewenis! Kos vir jou siel.

Sien sterre.

Heleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Ligging, verblyf en diens uitstekend.

Ons sal vir seker weer hier tuis gaan. Ligging perfek, die verblyf uitstekend en hulle etes uit die boonste rakke.

Christo V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Uitstekende akkommodasie, reg sentraal van sakekern.

Fantastiese akkommodasie, sentraal geleë. Heerlike kos op spyskaart vars deur Francois voorberei en afgelewer by kamer.

Annamarie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Oase na lang dag op die pad.

Baie netjies en smaakvol. Ons was net baie vies vir onsself dat ons nie die leêr met al die inligting betyds gelees het nie want ons sou beslis van Francois se kos bestel het vir aandete.

Mike V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Nuut en netjies.

Ons was uiters vriendelik en professioneel ontvang in hierdie nuwe en baie netjiese eenheid. Welgedaan.

Rolanda F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolanda F

Baie netjiese skoon en gemaklike, en lekker warm blyplek.

Dit lyk werklik soos op die foto's. Ons het heerlik gebly, dis lekker naby om deur die dorpie te stap. Die plekkie is smaakvol, skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Een dingetjie pla effe - die bed, die matras kan gerus vervang word en is knopperig en pap. Verder is daar alles wat nodig is. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Avital N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avital N

Lovely convenient stay at Clarens Retreat. Would have just loved to have had a better view.

Thank you for a lovely stay and for excellent house keeping. We were appreciative of that.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike en aangename verblyf by Clarens Retreat. 'n Beter uitsig sou fantasties gewees het.

Baie dankie vir die lieflike verblyf en uitstaande huishouding. Ons is baie dankbaar daarvoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

L B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L B

Pragtige uitsig, heerlik, snoesig en kalmte vir die siel.

Baie lekker gebly, alles is baie netjies gewees. Clarens Retreat maak dit maklik vir die gas wanneer dit kom by in- en uitteken. 'n Plek waar mens werklik kan rus vind vir jou siel.

Nadia O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O

Die eenheid was gerieflik en baie netjies.

Die enigste negatiewe aspek was dat dit blyk of die twee kleiner eenhede op een geyser werk. Ons het 2/3 oggende baie min of geen warm water gehad om te stort nie. 'n Koue stort is minder aangenaam in 'n koue Clarens.

Helgardt M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgardt M

Gerieflike korttermynverblyf.

Goed toegeruste eenheid met fokus op detail. Veilige parkering en goed geleë om Clarens te voet te verken. Sal aanbeveel dat daar lugreëling/waaiers aangebring word.

Mathilda B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda B

Dit was baie gesellig en lekker warm in die woonstel.

Ons het net vir een nag oorgeslaap. Die woonstel was mooi, skoon en lekker warm. Beddegoed was ook mooi, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Erna P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P

Die akkommodasie is sjiek en sjef Francois Potgieter se spyskaart voortreflik.

Kan inderdaad Clarens Retreat aanbeveel.

Ben L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Fantastiese waarde vir geld.

Goed geleë, skoon en netjies. Maklik om te kry. Goed uitgelê, goed toegerus. Warm vloer absolute bonus in die winter. Beveel dit sterk aan vir 'n kort wegbreek en selfs vir 'n langer vakansie.

Lizette W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W

Lovely! Neat, conveniently situated, will definitely visit again.

We can recommend Clarens Retreat, it is very neat, well situated and we had hassle free friendly service. Definitely a destination we will visit again. Thanks also for the attention to the finer detail!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker! Netjies, lekker ligging! Sal weer gaan.

Ons kan beslis Clarens Retreat aanbeveel. Baie netjies, goeie ligging en moeitelose diens. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek. Dankie vir al die aandag aan die fynste detail!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Val V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Val V

Very peaceful.

Lovely accommodation. Stunning view!

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leandri M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri M

Mooi plek.

Die persoon, Christo, wat my ouers ontvang het was ongeskik gewees. Swak menseverhoudings.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alida M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Ongelooflike waarde vir geld en perfek geleë!

Ek was lanklaas so beïndruk met die kwaliteit van akkommodasie. Die eenheid was skoon, netjies en lekker groot. Daar was elke dag iemand wat kom skoonmaak het ook! Die eenheid is loopafstand van winkels en uiteetplekkies. Beide Gerrit en Francois kan hulself op die skouer klop met die lieflik kunssinnige en goed toegeruste eenhede. Ek kan nie wag om weer by julle te kom kuier nie. Ek mis die mooi groot boom in die voortuin! Baie dankie dat julle deel daarin gehad het om ons vakansie spesiaal te maak.

Denise V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Fabulous.

Cottage is beautiful, all facilities were clean. Everything needed is in the unit, walking distance to restaurants. Would definitely book again.

Tessa P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P

Fantasties.

Die manne/eienaars is vriendelik en die plek is skoon en goed toegerus. Die personeel is gaaf en deeglik.

Phumzile N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile N

Perfect score.

Well decorated place, inspired to change my bedroom, uninterrupted breathtaking views.

Michael D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Absoluut perfek.

Die verblyf kan beslis aanbeveel word. Dit wat jy kry vir die geld oorskry beslis alle verwagtinge. Boek hier, jy sal nie spyt wees nie.

Max C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max C

Dit was baie aangenaam en gemaklik.

Sal weer daar gaan bly en DStv-pakket uitstekend.

Hermie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie B

Baie aangenaam.

Gerrit het ons baie tuis laat voel en baie moeite gedoen. Detail is gegee aan klein goedjies.

Maretha C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C

Dit was 'n heerlike verblyf in 'n baie netjiese kamer met al die nodige geriewe daarin.

Netjiese, gerieflike kamer. Waarde vir geld. Kamer was heerlik warm agv verhitting onder mat - dankie daarvoor!

Adele V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Ons het heerlik gebly en lekker gerus.

Die eienaars is baie behulpsaam en het ons opgradeer na 'n ander eenheid was groter was. Die eenheid was netjies en die dekor was pragtig. Sal enige tyd weer teruggaan.

Marshall R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall R

Baie rustig en gemaklik!

Baie skoon en gerieflik. Die bespreking was maklik met baie goeie kommunikasie. Ons sien uit na die volgende besoek.

Lizelle E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

Beeldskone uitsig en gerieflike verblyf.

Sal beslis weer kom en dit aanbeveel.

Anita T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T

Groot net en vriendelijk.

Ruime slaapkamers goede ligging.

Riana S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Asemrowend! Het dit ongelooflik baie geniet.

Dit was ongelooflik dat ons elke oggend vars melk gekry het! Kon amper nie glo nie. Francois het my dogtertjie gehelp om eiertjies uit die hoenderhok te haal wat ons vir haar gemaak het, sy was in die wolke! Ongelooflik gasvry! Flora het selfs my een bloes gestryk! Sal verseker weer kom!

Lawrence L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence L

Stunning room, with all the necessities and very close to the centre of town, which makes it a perfect choice while in Clarens for the Beer Festival.

Thank you very much for a wonderful stay. We had a very present two night stay. Room was clean, price was great and was pleased that my car could be parks behind a gate. Will definitely stay at Clarens Retreat again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer, met al die basiese benodighede en baie naby aan die middestad wat dit ideaal maak as jy Clarens se bierfess bywoon.

Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie. Ons het 2 baie lekker nagte daar gebly. Die kamer was skoon, die prys was goed en dit was lekker om my kar agter 'n hek te kon parkeer. Ons sal definitief weer by Clarens Retreat bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M

Tranquil!

Clarens Retreat het pragtige moderne akkommodasie met goeie ligging in Clarens!

Jaco N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Kan dit aanbeveel vir gesinne.

Het dit geniet en dit was veilig.

Marina W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina W

Baie lekker gebly en Clarens se kuns besigtig.

Ons het lekker gebly en Clarens verken. Vriendelike diens.

Anneke R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R

Netjies met al die nodige geriewe en goed geleë.

Baie netjies en goed toegeruste selfsorg-eenheid. Ligging goed, maat met tye bietjie raserig (op die hoofstraat reg oorkant restaurant en kroeg). Was effe bekommerd oor veiligheid aangesien eiendom nie omhein is nie asook geen ekstra veiligheidshekke voor deure nie. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Ilana V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V

Clarens Retreat is baie sentraal geleë en kon ons van daar af loop en die hele dorp verken.

Baie dankie aan Gerrit en sy venoot se vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het was in die kamer beskikbaar. Dit was baie netjies. Ek het ook gewaardeer dat hulle voor die tyd vir ons alles ge e-mail het rakende die ontbyt en ander etes wat beskikbaar is. Alhoewel ons nie daarvan gebruik gemaak het nie, omdat ons al die lekker eet plekke in Clarens wou uit toets. Ons het heerlik gekuier in julle pragtige dorpie en beplan ons om weer in die winter te kom kuier om die sneeu te beleef.

Doret V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Doret V

Baie aangenaam.

Gasheer gaan uit sy pad uit om te help met enige iets - van kaggelhout tot kos en restaurantbesprekings.

Christo W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W

Baie lekker.

Ek sal dit binnekort weer doen.

Johan C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Skoon en netjies.

Eetgeriewe kan verbeter. Andersins baie gerieflik.

Tiaan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Baie skoon en netjies.

Niemand verwelkom jou nie, maar ek geniet dit want ek is nie iemend wat sommer enige Iemand soengroet nie. Enigste klein issue is miskien die klein braaier. Dis my eie opinie, ek hou van braai, maar is vol nonsens en ek braai met hout. Ons het toe sommer êrens gaan uit eet in Clarens.

James W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James W

Watter lekker plekkie om net weg te breek al is dit net vir 'n naweek.

Groot dankie aan die eienaars van hierdie besonderse mooi, gerieflike en netjiese verblyf. Sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel. Naby aan die winkeltjies wat Clarens so aantreklik maak vir die stadsmense en nie eers te praat van die pragtige natuurskoon nie.

Iris V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iris V

Comfortable and clean.

Nice hosts.

Nadia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Gerieflik geleë and netjies.

Loop afstand van all die bedrywighede, veilig, netjies en oulik! Sal definitief terug wees!

Johanna H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld akkommodasie. Dis loopafstand van alles in die dorpie af. Die ligging is uiters suksesvol. Hierdie blyplek sal ek aanbeveel.

Danila N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danila N

Uitstekend, fantasties en 'n wonderlike kuier!

Die ontvangs by Clarens Retreat het ons laat voel of ons ou vriende is wat kom kuier, warm, gul en baie welkom. Die verblyf was uit die boonste rakke. Die eenhede is pragtig gemeubeleer, fyn smaakvolle versier en beddegoed van goeie gehalte. Bederfies soos ondervloerse verhitting was die kersie op die koek. Die etes wat ons bestel het was sulke goeie waarde vir geld en absoluut heerlik. Kan steeds nie besluit of die wooneenhede of die berg die mooiste was nie. Ons kom beslis weer kuier!

Isabel O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel O

Dit was asemrowend.

Baie gasvryheid en dis skoon en netjies. Kos was uitstekend, heerlik. Sal dit definitief aanbeveel vir enige ander persoon.

Lezanne V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Heerlik gebly en baie sentraal!

Ons het heerlik gebly en die eienaar het moeite gedoen met spesiale versoeke van ons kant af. Alles was mooi skoon en baie netjies. Stapafstand van die eetplekkies en winkeltjies maak hierdie plekkie ook ideaal.

Johan M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie lekker rustig en skoon.

Ons het baie lekker oorgebly by Clarens Retreat. Die plekkie was skoon en netjies en die ligging is baie goed. Die dam met `n parkie en diere is net oorkant die pad en die res van die dorp is binne stapafstand.

Annelie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B

Dit was wonderlik om Clarens se rustigheid in hierdie pragtige selfsorghuis te ervaar.

Clarens Retreat het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Dis 'n pragtige, baie netjiese, uitstekend toegeruste selfsorg-eenheid. Die dekor en meubels getuig van baie duur smaak. Dis uitstekend geleë en ons kon die hele Clarens vol stap sonder om weer in 'n voertuig te klim. Die uitsig op die berg terwyl 'n mens ontbyt op die stoep eet, is 'n lafenis vir die siel!

Hilary V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary V

Bevredigend met baie goeie persoonlike diens van eienaars.

Sal Clarens Retreat aanbeveel vir enige persoon. Die eienaars het jou welkom laat voel wat baie oulik maak. Verblyf was netjies en skoon. Al negatiewe aspek is dat daar nie 'n bad in die eenheid was nie, maar wel 'n gerieflike stort.

Surina V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V

Vriendelik en gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Die ondermat-verwarming in die kamer en verwarmer in die badkamer was 'n aangename verrassing in 'n bitter koue week.

Jackie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Gerieflik en goed geleë.

Die eienaar is baie behulpsaam en sorg vir heerlike warm geriewe oor 'n baie koue tyd. Die eenhede is baie netjies en goed onderhou.

Clarese R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarese R

Rustig en netjies.

Baie mooi en netjies met alles wat mens nodig het. Stapafstand van die winkels en restaurante af. Die eienaar is baie gaaf.

Uys V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Uys V

Netjies.

Goed ingerig en netjies, geen omheining maar daar is 'n afdak vir kar. Baie tevrede.

Annemarie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en die eienaar was baie vriendelik!

Dit was baie aangenaam om by Clarens Retreat te oornag. Die woonstel was skoon en netjies. 'n Lekker bonus was om Wimbledon te kon kyk!

Walter P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter P

Baie gerieflike blyplek, pragtig ingerig, en gawe gasheer.

Ons het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, en stapafstand van restaurante en winkels.

Helmine C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmine C

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. So naby winkels. 'n Mens stap sommer. Ontbyt was uit die boeke ─ baie keurig voorgesit.

Romijn S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romijn S

Gemaklik, gerieflik en netjies.

Vir 'n naweek-wegbreek sal ons beslis Clarens Retreat aanbeveel. Akkommodasie perfek vir twee persone. Loopafstand van die plein en winkels.

Richard R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R

Was goed, maar ...

Die kamer is baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het oor die algemeen lekker gebly. Die hoofhek sluit glad nie, dis seker nie so 'n groot issue nie, want dit is tog Clarens. Ons het Vrydag arriveer en melk in die yskas gevind, maar dit is nie vervang toe die kamer skoongemaak is Saterdag nie. Ons moes toe Sondagoggend swart koffie drink. Vrydagaand het die water in die geiser redelik gou koud geword maar dit was beter Saterdag en Sondag. Die staf het ook vreeslik geraas vroeg Sondagoggend in die waskamer langs ons kamer so ons was vroeër wakker as wat ons wou wees. Dit was 'n kamer waar ons geslaap het, en het nie regtig spesiaal gevoel nie.

Clarens Retreat se terugvoer

Beste Richard.
Baie dankie vir jou terugvoer. Die sakies wat jy genoem het is maklik om reg te stel en sal onmiddelik my aandag kry.
Groete
Gerrit

Clarens Retreat
Lizette G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Lekker rustig en stapafstand na die middel van die dorp.

Ons kort tydjie by Clarens Retreat was baie lekker. Al wat ek fout gevind het was die grootte van die yskas wat bietjie te klein is vir 'n selfsorg-eenheid.

Angeiique D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeiique D

Pragtige plek!

Akkommodasie is nie net gerieflik en skoon nie, maar ook baie goed geleë en stapafstand van alles in die dorp af! Ons sal verseker in die toekoms hier bly wanneer ons in Clarens kuier.

Joy S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Spent three nights while exploring Clarens and its surrounds.

Cannot recommend accommodation highly enough! Excellent!

Sunelle S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle S

Alles wat jy nodig het, veral op 'n ysige dag.

Sien die sterre.

Joey L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey L

Lovely self catering unit for weekend.

The unit is very small, but well equipped. On our departure, the unit was being emptied out to sort out minor issues with leaking taps and some revamping.

Magda S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Dit was baie lekker en aangenaam.

Ons het ons verblyf baie geniet sal dit enige tyd weer wil doen. Volgende keer sal ons die groot huis huur en vriende saambring. Dit was gerieflik naby alles gewees en loopafstand van alle restaurante en winkels. Vir seker sal ons weer gaan kuier!

Theresa E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa E

Baie rustig en gemaklik.

Dit was lekker om in die oggend wakker te word deur met die gesing van voëltjies. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die kamer was netjies en lekker ingerig. Met als wat mens nodig het. Net reg vir 2 mense. Dit is baie naby aan alles maar ook uit die 'besige' gedeelte van die dorp. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Gunther K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gunther K

Satisfactory accommodation.

The little fridge in the room is not sufficient for self catering, If you want to stay longer than a day.

Charmaine d - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine d

Was net 'n groot teleurstelling oor dit die plek was wat ons gekies het om ons heel eerste huweliksherdenking deur te bring.

Die water was 'n vreeslike groot probleem. Die waterdruk is nie te sleg nie, maar dit was of kokend warm of yskoud. Ons het maar oor die wasbak gewas weens die water. Ons kon ook op 'n stadium hoor hoe die bure kla oor die water toe hulle gebrand het. Dis 'n pragtige plek, maar weens waarde vir geld sal ek eerder op 'n ander plek gaan bly. Ons besoek Clarens ten minste 3 keer per jaar en het vir goedkoper al in beter en lekkerder plekke gebly. Die water het dit ongelukkig 'n onaangename ervaring gemaak.

Terry M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Terry M

Gemaklik en skoon!

Dit was ideale vir een aand verblyf veral omdat daar so baie is om te sien op die dorp. Mens het net eintlik slaapplek nodig.

Helmut W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helmut W

Lekker geslaap en die ondervloerse verhitting het baie gehelp met die koue naweek wat ons ervaar het.

Ek het regtig net twee dinge gemis by Clarens Retreat: 1. 'n TV EN 2. Parkeerplek onderdak vir 'n mens se voertuig. Anders is dit 'n baie lekker oornagslaapplekkie.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang