Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Retreat

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af geleë. Dit bied stylvolle en gemaklike selfsorg-akkommodasie tussen die pragtige Rooiberge. Die toevlugsoord is binne loopafstand van die dorpsplein met 'n verskeidenheid kunsgalerye, restaurante en winkels.

Clarens Retreat het 3 individueel versierde selfsorg-eenhede, van die ateljeewoonstelle tot 'n luukse bergwoonstel. Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Clarens staan bekend as die avontuurhoofstad en die 'Juweel van die Vrystaat'. Avontuurvrate en natuurliefhebbers is ewe lief vir Clarens. Daar is staproetes reg rondom die dorpie. Golden Gate Nasionale Park is minder as 20 km weg en die meer avontuurlustige reisigers kan hulle paspoorte saambring en Lesotho besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Doreen P
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming cosy accommodation. Welcoming stay in a cosy room. We'll be back for longer in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Francisca S
5.0
Fantasties! Clarens Retreat is exceptional regarding comfort, cleanliness and the hosts are professional, friendly and helpful. I can c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gina N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier! Baie mooi en gesellige huisie. Die kaggel en elektriese komberse op elke bed was heerlik tydens die koue aande. Lekker naby aan alles.
Jun 2024
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Natuurskoon en stilte doen wondere vir die siel, gees en liggaam. Pragtige kamer uitsig en netjies. Fantastiese restaurant op perseel met puik kos en ...
Sien meer
Mei 2024
Weitz B
Besigheidsreis
5.0
Briljante ervaring: Dankie, Gerrit & span. O, ja! Beslis baie lekker.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang