Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fritz B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Als is netjies en skoon, sluit heeltemal af van als daar buite! Ons het vreeslik lekker gekuier, sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Clarens River Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, Fritz! Ons is bly julle het 'n goeie tyd gehad! Ons hoop om julle weer te sien! Groete, Anja

Jannie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike kos en lekker gekuier. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alouise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Tranquil and serenity at its peak. Very impressed with the cottage, it was modern and extremely neat. Loved the location. Will recommend this cottage. Thank you for the lovely stay, we had a good weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike kuiers op die stoep, pragtige uitsig! Heerlike paar dae in 'n uiters netjiese en goed-toegeruste kothuis. Groot tuin en naby die wandelroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Close to town and hiking trails, safe, friendly host. The cottage was close to both the town and the hiking trails. There was no need to use your vehicle as both were within walking distance. The cottage was neat and clean. Security was good and within a gated property. The cottage had two bedrooms that could easily accommodate four adults. The host was helpful and provided useful information for first-time visitors to Clarens. They checked in during our stay. A lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arista V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uitstekend. Baie lekker en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Absoluut wonderlik. Vreeslik lekker. Rusrige omgewing met mooi uitsigte reg rondom. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie mooi plek. Veilige, netjiese en baie mooi plek met pragtige uitsig op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Comfortable and quaint. The River Cottage was a fantastic stay; it was a short walk to the square and close to the walking trails. Jacquie was great with communication and could assist us with anything we asked for! The team was accommodating, and the home was beautiful to enjoy. We'll be back .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Clarens River Cottage
Thank you for your review - lovely to host you and hope we see you again.

Nicole T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustigheid vir die siel. Ons het baie lank terug so rustig gevoel. En alles was net so gerieflik. Ons het orals heen gestap juis omdat nie te vêr was van die cottage nie. Dit was naby genoeg aan die dorp om te kan stap, maar vêr genoeg om nie die dorp se klanke te hoor nie. Ons gaan weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 208, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA261a2687814c6691f1f6f4016c12e0366d1428f4b05989baafdaef935dfa91da8874260251d75eb8479f3968f8de0682cacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 208 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.516136659947 28.417125536901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang