Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Valley Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Clarens Valley Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rozelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle L

Baie rustig. Sal definitief aanbeveel as 'n wegbreekplek van die stadslewe.

Baie lekker gebly. Die huis is mooi skoon en ruim. Het die kaggel baie geniet.

Joane T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Dit was heerlik, stil en rustig.

Marietjie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Private ligging van huis was 'n voordeel. Groot erf vir kinders om te speel.

Huis was baie gerieflik met alles wat nodig was. Die skottelgoedwasser was 'n lekker bederf. Daar was selfs tee, koffie en suiker tot ons beskikking.

Kashan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashan K

Gorgeous comfortable home.

Beautiful well-stocked home with a gorgeous backdrop, close enough to the village but far enough to feel peaceful. Lovely large garden for pets.

Hein B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Baie tevrede en waarde vir geld.

Lieflike ligging, stil en privaat. Baie gerieflike huis en loadshedding word nie gevoel nie. Sal baie definitief aanbeveel.

Debbie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Well situated, beautiful house.

We were very happy with our stay. Full kitchen, rooms nice and clean. Really a beautiful house with all you need for a big group of people.

Josua J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua J

Was heerlik, rustige omgewing.

Sien sterre.

Angie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Peaceful, private and comfort.

Lovely accommodation - had everything we need. Clean, comfortable and especially lovely being pet-friendly. We would love to visit again.

Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie lekker gekuier en die 2 kaggels is wonderlik in die winter.

Lekker baie spasie en die kaggels werk heerlik. Baie netjies en 'n lekker groot erf met baie privaatheid.

Neil B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B

Wonderful spacious house with everything one needs.

Beautiful large house with everything one needs, really catered to keep you warm in those cold months and close to town and close to the hiking trails, will definitely recommend it and will be going back.

Louisa U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa U

Die huis is netjies en goed toegerus.

Positief: Goed toegeruste kombuis. Kaggel en vuurmaakhout. Genoeg spasie. Battery en "inverter" vir beurtkrag. Negatief: Volgens die beskrywing op die webtuiste het die huis 3 badkamers, maar daar is net 2 badkamers en 'n aparte toilet.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your review. This is the description below which states two bathrooms and a separate toilet.

"The main bedroom is situated downstairs and has an en-suite bathroom that is fitted with a shower and a bath. The main bedroom also offers a sleeper couch which is suitable for children. The second bedroom is also situated downstairs and contains a double bed with an electric blanket. The third bedroom is a family bedroom situated upstairs and contains 5 single beds. There is a second bathroom with a shower and toilet as well as an additional, separate toilet."

Kind regards

Clarens Valley Lodge
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Aangenaam.

Baie huislike eenheid en ruim. 'n Ekstra badkamer bo sou die verblyf besonders gerieflik gemaak het.

Jane B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B

Lovely home.

Well appointed, good location, and very pet friendly. Its our favourite holiday home in Clarens!

Beverley P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley P

From the booking to leaving the holiday was nothing short of a blissful holiday.

The town is so very pleasant, the home we stayed in was as promised, calm, tranquil and convenient.

Anne-marie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Netjies, skoon, gerieflik.

Van ons aankoms, tot ons gery het, was 'n belewenis! Die huis het aan al ons verwagtinge voldoen en soveel meer! Ons kamers was heerlik warm met aankoms, warm beddegoed, elektriese komberse, kaggels en soveel meer het die verblyf onvergeetlik gemaak.

Rozelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle L

Heerlike kuierplek vir groot groepe, baie om te doen in Clarens.

Die huis is goed ingerig, ons stel voor om ekstra skoon linne en handdoeke in kaste te stoor.

Heidi B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Heerlik en gesellig gekuier.

Baie spasie en pragtig skoon.

Ilana S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S

Comfortable, clean and practical.

We loved our stay at Clarens Valley Lodge. We were guided by clear instructions that made our arrival and check-in seamless. The house is spacious and perfect for a group stay. The dishwasher is such a bonus and adds to the comfort of the house. The garden is beautiful! Everything was just exactly what we needed. The location is perfect. The municipality had a water challenge and we were promptly notified by the lodge. Thank you for making our weekend and birthday celebrations everything we wanted it to be.

Tiaan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H

Pragtige plek, uitstekend geleë.

Ons was 2 families met kinders, die huis is baie goed uitgeleë met twee hoof slaapkamers, een aan beide kant van die huis, met 'n hele boonste vloer perfek vir die kinders met hulle eie sitkamer en tv.

Sonja K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Heerlik.

Dit was baie lekker dankie.

Salva T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salva T

Dit was fantasties. Ons het dit baie geniet in Clarens en die ligging van die huis was perfek want dit was baie rustig en stil. Ons het ons 2 huskies saamgevat en hulle het die groot erf verskriklik baie geniet. Ons familie het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer die huis bespreek in die toekoms as ons weer Clarens besoek.

Kritiek wat ons het. 1 - Die kaggel in die eetkamer werk nie so effektief soos die een in die sitkamer nie, dink dalk die skoorsteen is effe geblok, so as hulle dit kan uitsorteer sal dit goed wees. 2 - Die hout wat voorsien was, is nie die beste nie, paar stukke was bietjie nat en hulle het baie vinnig uitgebrand, so stel voor hulle kry ander harde hout wat langer sal brand en droog is. 3 - Sal aanbeveel dat hulle n tuinslang buite sal sit by kraan. Ek het Saterdag gaan fietsry en erg modder geslaan, so dit was baie moeilik om my fiets skoon te kry sonder 'n tuinslang. 4 - Boonste slaapkamer, een bed se elektriese kombers het nie gewerk nie, so hulle kan daai net uitsorteer want dit kan lekker koud word in die aand.

Sarah W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Ontspanne naweek.

Ons was 'n klomp dames wat baie lekker gekuier het. Die huis is goed ingerig.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful review. So glad you enjoyed your stay.

Clarens Valley Lodge
Robert V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Great

Good value for money and very well-equipped. The beds were great and the house was spotless.

Nadine W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Such a beautiful place!

Pictures really does not do Clarens Valley Lodge any justice! This place is so gorgeous. It is so pretty and has so much space. We really enjoyed our stay and felt so at home. Will most definitely stay here again.

Tanya C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Uitstekend!

Netjiese huis en erf met alles wat jy nodig het van WiFi, DStv, wasmasjien tot strykyster. Gemaklike beddens, goeie beddegoed. Teen die berg met mooiste uitsigte. Baie stil en privaat verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. 2 min se ry na die square en restaurante. Ons het 4 dae gebly en was baie beïndruk met die ondervinding.

Lomile R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomile R

Pleasant, comfortable, satisfactory stay.

If you are looking for a spacious home away from home, with a number of people even including children, this is a great place to stay.

Ronel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Cozy wegbreek

Die verblyf en uitsigte is pragtig! Dit was gerieflik vir ons gesin en eggenote van 8, alhoewel die kamers nie baie klankdig is nie, mens kan in die onderste kamers elke stap, krap en karring van die boonste verdieping hoor wat nogal irriterend raak oor 'n lang naweek verblyf maar anders as dit het ons heerlik gebly. Die kaggels in die leefareas het dit so aangenaam gemaak en twee badkamers met genoeg warm water was net amazing! Dit was werklik net so 'n lekker rustige knus wegbreek.

Da-eun K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da-eun K

Very modern design inside compared to how the building looks on the outside. Lovely location on the edge of Clarens.

Had a very enjoyable stay in a spacious house. Very clean and well equipped. Did not know there would only be soap available Other than that, there were no problems. Would definitely visit again .

Johan K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Wonderlik.

Stylvol vanaf die ontvangs en reelings, tot die res van die plek. Alles in en om Clarens Valley Logde is stylvol en pragtig. Die hele tyd gevoel dis ons plek, ons het tuis gevoel. Die wyse waarop ons behandel is met respek en vriendskap.

Carla B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Ons kies altyd hierdie akkommodasie wanneer ons Clarens besoek. Ruim vertrekke, alles tot jou beskikking en om nie te praat van die mooi uitsig en koppie agter die huis nie. Beveel hierdie beslis aan.

Indien moontlik 'n ingeboude braai?

Elzarie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzarie D

Wonderlik.

Ons het die verblyf baie geniet, pragtige plek en netjies en skoon met volle DStv en lekker groot TV. Die huis is baie goed ingerig en ons sal weer daar bly as ons Clarens toe gaan.

Stephenie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephenie M

Dit was 'n rustige en aangename naweek.

Ons het baie lekker gebly die naweek. Die groot tafel en oop kombuis het 'n baie tuis atmosfeer geskep. Baie netjies en veilig en loopafstand van die dorp af. Enigste nadeel is dat daar nie 'n wasgoeddraad is nie - dit het 'n problem geskep toe ons wasgoed gewas het. Verder geen problem nie - rêrig 'n aangename lodge om oor te bly - sal definitief weer gaan.

Candice P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Truly amazing.

Fabulous home away from home with every amenity required. Clean, neat and such a close walk to town - no car required. Thank you for a fabulous stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig amazing.

Fantastiese huis waar jy voel asof jy by jou eie tuiste is. Alle geriewe wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en net 'n vinnige stap dorp toe - geen kar nodig nie. Dankie vir fantastiese verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lex H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex H

Ons wou nie terug huis toe gaan nie!

Ons kon nie glo hoe lekker die plekkie is nie. Verhitte vloer onder die eetkamer tafel was 'n voorreg! lekker kaggel en warm komberse het die koue uit gehou. Weer en weer sal ons kom kuier.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Dankie vir your lekker review vir Clarens Valley Lodge.

Clarens Valley Lodge
Adrian M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian M

All expectations exceeded!

We thoroughly enjoyed our 3-night visit at Clarens Valley Lodge. The accommodation was neat, spacious, clean and fully equipped down to the last detail. If anything, the description on the website does not do it justice. By the end of our stay, we were certain that we will be back in Clarens and our accommodation of choice will definitely be Clarens Valley Lodge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alle verwagtinge is oortref.

Ons het regtig ons 3 nag-verblyf by Clarens Valley Lodge geniet. Die verblyf is netjies, ruim, skoon en toegerus. Dis selfs beter as die beskrywing op die webtuiste. Teen die einde van ons kuiertjie was ons seker dat ons weer sal terugkom Clarens toe en dat ons weer hier sal bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review. We would love to welcome you back sometime soon.

Clarens Valley Lodge
Sandra S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Perfect place with everything you need.

The house is very well equipped and is in a perfect position. The garden is beautiful and views of the mountains to the front and back of the house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideal plek met als wat jy nodig het.

Die huis is goed toegerus en die ligging is ideaal. Die tuin is mooi en so ook die uitsigte op die berg na die voorkant en agterkant van die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lezanne S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lezanne S

Baie netjies en skoon!

Ons het vreeslik lekker gebly by Clarens Valley Lodge. Ek sal graag wil aanbeveel dat daar gekyk word na die bekers en glase. Daar is 'n hele paar wat gekraak was. Anders as dit was dit baie aangenaam om in Clarens te kon kuier!

Mariette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Netjies en skoon.

'n Gerieflike en netjiese plekkie tussen die berge. Ons het gemaklik geslaap en veilig gevoel. Baie lekker gekuier en geëet.

Mariska D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Ons het dit baie geniet.

Dit is so mooi daar. Die uitsig op die berg is fantasties. Baie mooi en netjies.

Marilee V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee V

Netjies, skoon en pragtige omgewing.

Die huisie is op 'n baie lekker ligging en die die uitsig is beeldskoon. Die huis is mooi en skoon en ons het lekker gebly. Ek sal net aanbeveel om na die TV te kyk, want hy sny uit indien jy kanale verander. Verder was dit heerlik!

Martin J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly die huis se geriewe is puik en ons sal gou weer daar gaan bly.

Ingrid O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid O

Malfunctioning fireplace with smoke and smell changed a 5 star rating into a 2 star - the smoke was totally unpleasant.

Walking into the house you are hit with a strong smoky smell. The actual accommodation was amazing. Beds extremely comfortable, linen clean and all in all a good place except if you want to enjoy a fire on a cold night. The fireplace does not work properly (we have 2 similar fire places at home, so my husband knows how to use them) - the whole house is filled fairly quickly with the smoke that leaks from the fireplace and it made our jackets and clothes smell. Not the nicest experience. The previous reviewer also noted this defect and we had hoped it would have been rectified.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

The fire place in the main lounge has now had a new chimney fitted which is compatible with the wood burning fire place. The flu top opening is been widened to allow for more draft through the chimney. The fire place place problem has been solved. We would request all guests to please use very dry and weathered wood and no the green freshly cut wood that is sold alongside the road as this creates huge amounts of smoke and blocks the chimney very quickly with tar.

Clarens Valley Lodge
Tanya G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya G

Ruim huis vir vele siele!

CVL is geleë aan die buitewyke van die dorp, maar nog steeds 'n gemaklike loop na die hoofdorp. Die huis is baie ruim en 'n lekker groot tuin vir kinders om 'n bal in te skop. Dit is nie 'fênsie' nie, maar ideaal vir 'n groot groep. Die plek het 'n bietjie liefde en aandag nodig (rede vir die 3-ster vir waarde vir geld). Die hoofeetkamer het 'n lekker groot tafel vir eet en speletjies speel, maar ongelukkig is die stoele 'n bietjie lendelam.

Alex V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alex V

A very cold weekend. Fortunately we had a handyman in the group who was able to assist to get at least one of the fireplaces going.

A lovely house with 2 fire places. However, staying there in winter is impossible. When we got there, there was a note in the one fire place to the effect that it is faulty and cannot be used. The other fire place smoked us out of the house. The guest toilets' toilet roll holder was broken and so was the hand towel hanger. The paper roll holder in the kitchen was also broken. The TV did not work when we got there and we had to get the TV company out to fix the problem. General upkeep of maintenance will go a long way in keeping the clients happy. The worst issue is the faulty fireplaces.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your review. The guest toilet roll holder and towel rail holder, after being broken by previous guests and not reported, have now been fixed. The manager of the house called the DStv technicians and the problem was rectified within the hour. The guests did not call out the technicians. The fireplace is being serviced this week and should be up and running before the weekend. Unfortunately, many guests do use very green wood and expect miracles in a fire place, but all it does is smoke and clog up the chimney.

Clarens Valley Lodge
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Lekker blyplek vir baie mense

Hierdie huis is perfek vir groot groepe/families en die feit dat ek my diere kinders kon saamneem maak dit soveel te meer geskik. Alles was mooi en skoon en gerieflik ingerig. Die enigste bietjie ongemak was die kaggel wat die huis vol rook gelaat het maar dis 'n probleem wat reggemaak kan word. Ons sal definitief weer hierdie akkommodasie gebruik in Clarens.

Clarens Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. The fireplace is being repaired this week. Unfortunately, a lot of green wood has been used by guests previously which clogs up the chimney and creates tons of smoke. It is very difficult to police this. I would request guests to please always try to buy very dry wood which burns clean.

Clarens Valley Lodge
Faf W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faf W

Hartlik netjies en vervullend, fantastiese naweek!

Werklik aan te beveel, goeie kommunikasie en aanwysings!

Eben E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E

Gemaklik.

Wat 'n wonderlike ervaring!

Zelmarie R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie R

Pragtige verblyf tussen die berge.

Clarens Valley Lodge is 'n pragtige wegbreek vir 'n naweek en kan gemaklik 6 mense accommodate. Baie gerieflik en hulle voorsien als wat jy benodig vir self-catering. Die elektriese kombersies het ons lewe gered in die koue! Baie dankie vir die wonderlike naweek weg saam met die familie, dis net wat ons nodig gehad het!

Magdel Z - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel Z

Stunning.

Heerlike, mooi akkommodasie.

Tanya B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Lekker verblyf vir ’n groep vriende.

Als wat jy nodig het is daar.

Annalise D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise D

Ideaal vir 'n lekker wegbreek saam met jou familie of vriende. Lekker ruim huis.

Dit is 'n baie lekker ruim huis met baie slaapplek maar het net toilet- en stortgeriewe op die onderste vloer. Dit is dus nie ideaal vir meer as 4 volwassenes nie. Die boonste kamers is vir kinders en daar is ook nie deure vir die boonste kamers nie. Die kombuis is baie goed toegerus maar daar is klein goedjies in die huis wat aandag kort.

Henk B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Fantastiese familiehuis met oop spasie en ongelooflike uitsigte.

Wat 'n lekker naweek wegbreekplekkie, 'n regte huisie tussen die berge met oop spasies vir die kinders om te hardloop en baie goed ingerig. Ons het dit vreeslik geniet. Dankie dat julle dit met ons deel.

Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3Mzc1YzBjLTliNDgtNDVkYy1iNDZkLTUyOTMwOWJmOTZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 52 5 1 5 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.508265448289 28.418984860182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang