Clarens Valley Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 664
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rozelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Sal definitief aanbeveel as 'n wegbreekplek van die stadslewe.
Joane T - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Marietjie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Private ligging van huis was 'n voordeel. Groot erf vir kinders om te speel.
Kashan K - Nov 2023
Algehele gradering
Gorgeous comfortable home.
Hein B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede en waarde vir geld.
Debbie V - Sep 2023
Algehele gradering
Well situated, beautiful house.
Josua J - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik, rustige omgewing.
Angie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, private and comfort.
Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die 2 kaggels is wonderlik in die winter.
Neil B - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful spacious house with everything one needs.
Louisa U - Mei 2023
Algehele gradering
Die huis is netjies en goed toegerus.
Clarens Valley Lodge se terugvoer
Thank you for your review. This is the description below which states two bathrooms and a separate toilet.
"The main bedroom is situated downstairs and has an en-suite bathroom that is fitted with a shower and a bath. The main bedroom also offers a sleeper couch which is suitable for children. The second bedroom is also situated downstairs and contains a double bed with an electric blanket. The third bedroom is a family bedroom situated upstairs and contains 5 single beds. There is a second bathroom with a shower and toilet as well as an additional, separate toilet."
Kind regards
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Jane B - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely home.
Beverley P - Aug 2022
Algehele gradering
From the booking to leaving the holiday was nothing short of a blissful holiday.
Anne-marie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Rozelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierplek vir groot groepe, baie om te doen in Clarens.
Heidi B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en gesellig gekuier.
Ilana S - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and practical.
Lees meerTiaan H - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, uitstekend geleë.
Sonja K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Salva T - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties. Ons het dit baie geniet in Clarens en die ligging van die huis was perfek want dit was baie rustig en stil. Ons het ons 2 huskies saamgevat en hulle het die groot erf verskriklik baie geniet. Ons familie het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer die huis bespreek in die toekoms as ons weer Clarens besoek.
Lees meerSarah W - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspanne naweek.
Clarens Valley Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful review. So glad you enjoyed your stay.
Robert V - Okt 2021
Algehele gradering
Great
Nadine W - Mei 2021
Algehele gradering
Such a beautiful place!
Tanya C - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lomile R - Jan 2021
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, satisfactory stay.
Ronel L - Apr 2021
Algehele gradering
Cozy wegbreek
Lees meerDa-eun K - Des 2020
Algehele gradering
Very modern design inside compared to how the building looks on the outside. Lovely location on the edge of Clarens.
Johan K - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Carla B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kies altyd hierdie akkommodasie wanneer ons Clarens besoek. Ruim vertrekke, alles tot jou beskikking en om nie te praat van die mooi uitsig en koppie agter die huis nie. Beveel hierdie beslis aan.
Elzarie D - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Stephenie M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n rustige en aangename naweek.
Candice P - Jul 2019
Algehele gradering
Truly amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig amazing.
Fantastiese huis waar jy voel asof jy by jou eie tuiste is. Alle geriewe wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en net 'n vinnige stap dorp toe - geen kar nodig nie. Dankie vir fantastiese verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lex H - Jun 2019
Algehele gradering
Ons wou nie terug huis toe gaan nie!
Clarens Valley Lodge se terugvoer
Dankie vir your lekker review vir Clarens Valley Lodge.
Adrian M - Mrt 2019
Algehele gradering
All expectations exceeded!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alle verwagtinge is oortref.
Ons het regtig ons 3 nag-verblyf by Clarens Valley Lodge geniet. Die verblyf is netjies, ruim, skoon en toegerus. Dis selfs beter as die beskrywing op die webtuiste. Teen die einde van ons kuiertjie was ons seker dat ons weer sal terugkom Clarens toe en dat ons weer hier sal bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clarens Valley Lodge se terugvoer
Thank you for your lovely review. We would love to welcome you back sometime soon.
Sandra S - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect place with everything you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideal plek met als wat jy nodig het.
Die huis is goed toegerus en die ligging is ideaal. Die tuin is mooi en so ook die uitsigte op die berg na die voorkant en agterkant van die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lezanne S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Mariette V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Mariska D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Marilee V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en pragtige omgewing.
Martin J - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ingrid O - Aug 2018
Algehele gradering
Malfunctioning fireplace with smoke and smell changed a 5 star rating into a 2 star - the smoke was totally unpleasant.
Lees meerClarens Valley Lodge se terugvoer
The fire place in the main lounge has now had a new chimney fitted which is compatible with the wood burning fire place. The flu top opening is been widened to allow for more draft through the chimney. The fire place place problem has been solved. We would request all guests to please use very dry and weathered wood and no the green freshly cut wood that is sold alongside the road as this creates huge amounts of smoke and blocks the chimney very quickly with tar.
Tanya G - Des 2018
Algehele gradering
Ruim huis vir vele siele!
Lees meerAlex V - Jul 2018
Algehele gradering
A very cold weekend. Fortunately we had a handyman in the group who was able to assist to get at least one of the fireplaces going.
Lees meerClarens Valley Lodge se terugvoer
Thank you for your review. The guest toilet roll holder and towel rail holder, after being broken by previous guests and not reported, have now been fixed. The manager of the house called the DStv technicians and the problem was rectified within the hour. The guests did not call out the technicians. The fireplace is being serviced this week and should be up and running before the weekend. Unfortunately, many guests do use very green wood and expect miracles in a fire place, but all it does is smoke and clog up the chimney.
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker blyplek vir baie mense
Clarens Valley Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. The fireplace is being repaired this week. Unfortunately, a lot of green wood has been used by guests previously which clogs up the chimney and creates tons of smoke. It is very difficult to police this. I would request guests to please always try to buy very dry wood which burns clean.
Faf W - Jul 2017
Algehele gradering
Hartlik netjies en vervullend, fantastiese naweek!
Eben E - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Zelmarie R - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf tussen die berge.
Magdel Z - Jun 2017
Algehele gradering
Stunning.
Tanya B - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf vir ’n groep vriende.
Annalise D - Des 2017
Algehele gradering
Ideaal vir 'n lekker wegbreek saam met jou familie of vriende. Lekker ruim huis.
Henk B - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastiese familiehuis met oop spasie en ongelooflike uitsigte.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang