105 Claridge Heights
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal weer gaan baie lekker gekuier.
Daylene T - Des 2022
Algehele gradering
We had an amazing time.
Sanele N - Mrt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Wa W - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Vishwanand S - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect set up, enjoyed the views
Janet N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir die pragtige plek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies
Francois G - Nov 2020
Algehele gradering
Trappe.
Johann H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker vakansie by die see afgerond deur elke aand by die lekkerste plekkie te gaan slaap.
105 Claridge Heights se terugvoer
Baie dankie Johann, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Hannelie
Kobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie ervaring.
105 Claridge Heights se terugvoer
Baie dankie Kobus,
Bly julle het dit geniet, sien uit daarna om julle weer binnekort te sien.
Groete
Hannelie
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker ruim verblyfplek.
105 Claridge Heights se terugvoer
Baie dankie, Frikkie vir terugvoer, bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Hannelie
Janine M - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic, will definitely return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, sal definitief teruggaan.
Baie lekker, sal weer teruggaan. Dit was die beste vakansie ooit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
105 Claridge Heights se terugvoer
Baie dankie Janine vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet en alles was in orde.
Ek waardeer die komplimente.
Kom gerus weer.
Groete, Hannelie.
Bianca C - Des 2018
Algehele gradering
Great.
105 Claridge Heights se terugvoer
Thank you for your response. I have replaced the cold water tap. Nice to get compliments and feedback, please come visit again.
Regards, Hannelie.
Hein C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker, behalwe vir die radio wat nie werk nie.
105 Claridge Heights se terugvoer
Baie dankie Hein, vir die terugvoer. Laat weet asseblief volgende keer sodra daar iets is wat nie werk nie dan kan ons dit vinnig regstel. Kom gerus weer.
Groete, Hannelie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Clarence-straat 2091, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang