Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Claridge Heights

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir 105 Claridge Heights
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charmaine R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Ons sal weer gaan baie lekker gekuier.

Baie lekker plek en naby als.

Daylene T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylene T

We had an amazing time.

We really enjoyed our stay, the beach and the restaurants was really close. The apartment has a lot of beds which was a deal breaker since we had 2 teenagers with us.

Sanele N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele N

Enjoyable.

Really enjoyed my stay in this place, the view is amazing.

Wa W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wa W

Gerieflik en gemaklik.

Stapafstand van die strand af. Eetplekke lekker naby.

Vishwanand S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vishwanand S

Perfect set up, enjoyed the views

The interior requires some work, very stuffy, no air circulation, maybe install air conditioners. Can be dangerous as no escape routes, eg: no other exits in case of emergencies. Enjoyed the breeze sitting outside. Try to create better parking facilities.

Janet N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet N

Baie dankie vir die pragtige plek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies

Ons sal dit beslis aan beveel.

Francois G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois G

Trappe.

Voordeur skuif moeilik en die gordyne val af in die kamer, ek moes dit vassit. Geen bystand, diefwering los, lakens baie vuil, muurproppe nie voldoende. Daar word 4 goed ingesit op een prop. Geen reling by trap, geen handvatsel om aan vas te hou wanneer jy stort in die bad. Elektriese bedrading nie veilig. Yskas maak nie toe nie, kombuis alle toebehore vieslik vuil.

Johann H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Baie lekker vakansie by die see afgerond deur elke aand by die lekkerste plekkie te gaan slaap.

Baie lekker blypek, naby als en baie veilig.

105 Claridge Heights se terugvoer

Baie dankie Johann, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hannelie

105 Claridge Heights
Kobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Goeie ervaring.

Sien sterre.

105 Claridge Heights se terugvoer

Baie dankie Kobus,

Bly julle het dit geniet, sien uit daarna om julle weer binnekort te sien.

Groete
Hannelie

105 Claridge Heights
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B

Lekker ruim verblyfplek.

Baie lekker plek, naby alles geleë, naby strand en baie skoon en veilig. Geen geraas gehad nie. Net die water was 'n probleem omdat daar net sekere tye water was.

105 Claridge Heights se terugvoer

Baie dankie, Frikkie vir terugvoer, bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Hannelie

105 Claridge Heights
Janine M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantastic, will definitely return.

Very good, loved it there will go back any day was the best holiday ever.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, sal definitief teruggaan.

Baie lekker, sal weer teruggaan. Dit was die beste vakansie ooit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

105 Claridge Heights se terugvoer

Baie dankie Janine vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet en alles was in orde.

Ek waardeer die komplimente.

Kom gerus weer.

Groete, Hannelie.

105 Claridge Heights
Bianca C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Great.

It's a really good location. Place is nice with great view. To access the house there are stairs which could be kept in mind for elderly or disabled. The kitchen cold tap is too tight to get open. Besides these points it's great!

105 Claridge Heights se terugvoer

Thank you for your response. I have replaced the cold water tap. Nice to get compliments and feedback, please come visit again.

Regards, Hannelie.

105 Claridge Heights
Heinrich C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C

Baie lekker, behalwe vir die radio wat nie werk nie.

Dit was baie lekker, net 'n jammerte die radio het nie gewerk nie, maar verder was dit baie goed.

105 Claridge Heights se terugvoer

Baie dankie Hein, vir die terugvoer. Laat weet asseblief volgende keer sodra daar iets is wat nie werk nie dan kan ons dit vinnig regstel. Kom gerus weer.

Groete, Hannelie.

105 Claridge Heights
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat 2091, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a2aa7e7df660762e2f41b5f526da08a2773f474232b5a9d6771847d5eb3f17453e3a2c7a4aefca55899e73178b5ffe6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 2091 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.889160750011 30.347102880478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang