Claridges 302
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-straat, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R623R499 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Claridges 302 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n vakansie aan die Dolfynkus en boonop spog die woonstel met 'n lieflike see-uitisg.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV.
Veilige parkeerplek en gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Alida Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 34
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Clarence-straat, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-straat, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal