Clarke Bay Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandra Place 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Clarke Bay Cottage bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie verblyf stapafstand van die strand is.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige stoep met buitesitplek en 'n tuinarea met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die eenheid is net 'n entjie vanaf Clarke Bay-strand, talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Simon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Sandra Place 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clarke Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandra Place 7B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang