Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic and Comfortable Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Erfdeel 000089, Langberg-weg, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7302, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Classic and Comfortable Farm Cottage is op 'n klein plaas in Piket-Bo-Berg in die Wes-Kaap geleë. Die dorp is in die voorheuwels van die Piketberge. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 mense. Geheg aan die kothuis, maar met sy eie buite-ingang, is die hoofslaapkamer gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n klein balkon en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 2 leunstoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond. Daar is 'n klein vuurmaakplek en braaigeriewe beskikbaar.

Gaste kan in die somer afkoel met 'n duik in die plonspoel en die uitsigte geniet terwyl hulle onder die dennebome lê.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Erfdeel 000089, Langberg-weg, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7302, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Erfdeel 000089, Langberg-weg, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7302, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53e302bffa70201df3d72ae8d0a4c33242e2a995a518182b9594ef5b83727d7bb121311d7f7bf574876de2096e7b302430a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) Stand 000089, Langberg road Piket-Bo-Berg 7302 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 13:00 -32.904727 18.7660364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang