Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Apartment -Unit 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep No. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Classic Apartment - Unit 4 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel tussen die bome in Mbombela, Mpumalanga, en bied 'n ntieme ontvlugting vir 'n gesin of vriende wat rustigheid en ontspanning in soek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-konveksie-oond, mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite is daar 'n braai-area met nog buitesitplek.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Loerieroep No. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep No. 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4436036277346a1224059e7f32787046a329e519a9d1cf5a01d6e80aa8cceb722453ac4f80fb49a12401fd471dcea54f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense Loerieroep Nr 5 On the R957, Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.433162923305 30.902827186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang