Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Greyton Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 43, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Classic Greyton Cottage is 'n knus, stylvolle huis in Greyton en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank en stoele asook 'n TV.

Buite is 'n piekniektafel met braaigeriewe waar gaste kan terugsit, ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring. Gaste kan ook sonbaai of 'n duik in die swembad neem gedurende daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Classic Greyton Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Caledon-straat 43, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Classic Greyton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 43, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcfdba9da8af992dbb6ad1f06e595cb726fb9a5df7dedbf6bca04e70bfc18887eab0819a841d176f0cce68e9d2431d547d22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 43 Caledon Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0542847 19.604426803705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang