Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Caryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Unforgettable stay! Classic Holiday Home - 8 Sleeper provided us with the most magical time away from home. We travelled with our young kids and they had a blast. The house provides everything you could think of and even things you wouldn't expect. It is neat, clean, and great value for money. The heated pool adds that extra touch of magic. Our time was so relaxing, and I don't think we ever want to stay anywhere else. Our host was very accommodating, and we thank her for that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pleasant Stay. We enjoyed our stay at Poseidon. House is spacious, clean, and fully equipped. Very quiet area and safe too. The heated pool was amazing. We had great weather and a night swim crowned our stay. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Enjoyed the peace and tranquility, the heated pool is a winner. Great destination with amazing views and activities for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martina T
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Baie gemaklike verblyf met oorgenoeg spasie vir binne of buite kuier. Die huis was baie gemaklik en skoon - ons het as 'n groep van 10 vriende lekker hier gebly en die braai, stoep, swembad en sosiale area was regtig goed uitgerus met oorgenoeg spasie. Die slaapkamers en badkamers is ideaal vir paartjies en die kombuis het meer as een yskas, binne-braai, TV en gemaklik sitarea. Alles wat mens nodig het vir 'n naweek wegbreek. Dalk sal mens een of twee ekstra goedjies (meer wynglase, borde en messegoed) in die kombuis wil hê, maar verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker, ontspanne en gemaklik. Lekker gemaklike en ruim huis. Kan ure lank op die stoep kuier. Kinders het die verhitte swembad baie geniet. Ons hond het ook lekker saam vakansie gehou. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

A lovely, quiet place to go away with the family. Absolute bonus to have had a heated pool. Also managed to go for a small hike to the Quarry which is not too far from the property. Robyn the host was also very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fabulous. Great, great, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

This is an amazing place to stay at, perfect holiday getaway. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dhilshaad M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Relaxing weekend. The heated pool was amazing. Rooms are well equipped for groups (each room has its own ensuite, aircon, tv). Kitchen and lounge could do with some upgrading but comfortable nonetheless. Outdoor area and views are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Stunning plek met al die geriewe en nog meer. Stunning plek, skoon netjies en met alles en nog meer. Verhitte swembad, pragtige kamers met tot die kleinste details gedek. Poseidon het alles self waaraan mens nie eers dink nie dis daar en 'n eienaar wat uit sy pad gaan vir sy gaste se gerief. Fantastiese en gemaklike verblyf. Sal beslis weer terugkom

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe1260417536da2e52da6d32ce5882a44fc9a29572362ba4d5d8b03088500d576698671d1c86c3c1bf6f40360c724504173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 17 Oliphantskop Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.053002442843 18.057157583081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang