Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bree Street Apartment

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2024. Bespreekbaar tot 26 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 R1 533 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bree Street Apartment bied 'n uitnodigende toevlugsoord in die lewendige hartjie van Kaapstad, en spog met 'n ideale ligging vir beide ontspannings- en sakereisigers. Hierdie moderne dog geskiedkundige ontwikkeling is naby die bekende V&A Waterfront en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum geleë en staan as 'n ikoniese landmerk in die stad.

Die ateljeewoonstel met lugversorging is perfek ontwerp vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die volledig toegeruste oopplan-kombuisie spog met moderne geriewe, insluitend 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, oond, yskas, en oorgenoeg eetgerei en breekware. Bly verbind met onbeperkte, vinnige Wi-Fi regdeur die woonstel. Die leefarea het 'n sagte rusbank en 'n TV met Netflix, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Ervaar die perfekte 'toesluit en gaan'-opstelling by Bree Street Apartment, wat dien as 'n ideale basis om die bekoring van Kaapstad te verken en jouself in die dinamiese atmosfeer van Breestraat se bedrywige omgewing te verdiep. Twee restaurante is gerieflik in die woonstelblok geleë en bied 'n heerlike kulinêre ervaring net 'n entjie van jou 'huis weg van die huis af' af. Alternatiewelik kan gaste die magdom eetplekke oorkant die pad verken, alles binne stapafstand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bree Street Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 190
R2 190 R1 533
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 190
R2 190 R1 533
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7634240d167ce32eca0cc4237847a0d8986081849cc19a48705b4a9a2727b3dd0ba2eb08bb00a17efbf07c547301aa71b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 533 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Bree Street The Barracks Unit 505 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919079 18.420024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang